English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 789
Total Views: 82 679 434
topics: 784
replies: 12 448
views: 4 940 527
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

ADVIES - MET N 180 RUNX SLEEP

replies: 4
views: 14205
19 Apr 2007 @ 17:43:14 pm
RIAAN
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 19 Apr 2007

IS DAAR GEEN IEMAN WAT VIR MY ADVIES HET MET SLEEP VAN N SWING MET N 180 RUNX......OF ENIGE RAAD ......OF ENIGE IEMAND WAT DINK EKS MAL.........OF TWYFEL WAT DINK SAL NIE DIE PAS KAN VOLHOU.

HOOR GRAAG VAN JULLE MET RAAD

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2007 @ 15:18:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Caravan and Outdoor het 'n paar jaar gelede 'n Jurgens Expo met'n Toyota Tazz 130 gesleep. Die roete het begin in die Kaap met fotos van Tafelberg in die agtergrond, al die pad Pretoria toe met fotos van die Unie geboue, af Natal toe en verder die N2 gevolg tot terug in die Kaap. 'n Basiese spoed van 80Km/h gehandhaaf met nogal 'n redelike brandstof verbruik as ek reg onthou. Ek ken nie die verskil in gewig tussen die karavane en motors nie, maar as dit gedoen kan word kan jy seker die Run-X gebruik. Onthou dat die BVM van die karavaan nie die Tara van die Run-X mag oorskry nie tensy jy van adisionele remme (bo en behalwe die van die karavan) gebruik maak. Ek sal laasgenoemde nie aanraai nie, die Run-x se enjin is maar klein. Sleep altyd teen 'n veilige spoed. Die eerste paar KM van 'n trippie sal jou laatweet of die "Rigg" stabiel genoeg is of nie. As jy die basiese goed volg behoort jy nie 'n probleem te h nie. 'n Groter motor en enjin is maar altyd beter vir stabilietyd en die enjin werk nie so hard om net oor die weg te kom nie. Lekker kamp Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2007 @ 15:34:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Voor ek vergeet. In die ou dae was daar nie goed soos "stabilizers" nie. As ek reg kan onthou het net Jurgens dit gehad want die wa het net 'n disselboom gehad. Kry 'n stabilizer dit sal klaar baie help. Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2007 @ 08:23:50 am
Etienne
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 30 Dec 2007
Ek het so 'n paar jaar terug 'n Swing met 'n Polo 1.6 gesleep. Soos almal al genoem het, is dit nie 'n baie maklike gedoente nie, MAAR dit is tog moontlik. Ons is af Kaap toe (Jhb - George en terug) en 2 maal Durban toe en het geen probleme ondervind nie (selfs in dwarswinde). MAAR, gaan vra die handelaar om vir 'n "toetsrit" te gaan. Dit help tog. Ongelukkig kan almal nie 'n nuwe groter kar bekostig nie, so probeer maar aanpas. Ons kyk nou weer na wa koop (na ons 1ste se geboorte) en ek moet s dat ek nou kyk na 'n 2.5 Petrol dubblekajuit. Dit sal regtig die lewe makliker maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2008 @ 19:12:23 pm
Andrew
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 07 Dec 2007
I towed a Strata (700 and something kilos tare) with (a) an Opel Astra 160iE and (b) a Renault Scenic 1.6 RXE. Only ever had one problem, and that was a poorly loaded van from Harties back to the Wesrond... lots of porpoising and fishtailing on the %$*(&% road via Lanseria. I read somewhere about the 85% rule. If your car weighs in at 1000 kg, your van, loaded should come in at 85%, or 850 kg, for comfortable towing. Subtract the food and beers and spare wheel and tent and bicycles (ag, you okes know what k@k liefie and kinders can stow aboard for a weekend away), and the tare should be, say, 700 kg. Both my towcars, Volvo S60 and Kia Sportage, have T of around 1450-1500kg, which dictates a maximum van mass of around 1250 kg, loaded. This contrasts with the ratings in the manual of 1600 kg!!! Crazy! When hauling the new van back to Centurion for the first time, I had a lot of porpoising again, this was with the S60. At home I discovered that the spare and the full tent had both been stowed under the island bed at the back, no nose weight to speak of. This has been rectified, will see how it performs tomorrow when it goes for roadworthy and wotnot. I am also really looking forward to towing for the first time with the Kia. It may not have enough power to pull the duvet off the bed, but we've now done 3,600 km in it, the suspension has settled, and it is really solid on the open road. Point is, correct packing procedure could make or break towing ability with the RunX.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First