English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 846
Total Views: 83 200 248
topics: 11 520
replies: 138 658
views: 39 318 654
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

94.7 Outdoor Adventure Experience

replies: 3
views: 3102
14 Jun 2004
Anonymous
Has any one been to the expo ? I am want to go on Wednesday 16/6 and want to know if it is worth while going ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2004
Anonymous
Coenie,
If you love all that is associated with the outdoors, then it's worth the while going. Went there last year and will go again!
Regards.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2004
Anonymous
Hi Julle

Net my 5c ook :

Ek en die vrou was gister by die expo. Dit was ons eerste besoek aan die skou.

Hoewel daar baie te sien en te doen was, het die skou dit nie vir ons gedoen nie. Die enigste karavane op uitstal was die Oryx, Xplorer en nog 'n kleintjie waarvan die naam my nou ontglip. Daar was heelwat sleepwaentjies wat opslaan.

Ek vermoed die karavaan-manne het hul ding gedoen by die Randse skou. Ek was egter nie daar vanjaar, so ek gaan nou op hoorsź.

Ons wou eintlik meer sien oor die nuutste produkte wat die lewe vir ons karavaners gemakliker maak.

Ek sal niks spesifieks aan moet hź volgende jaar om weer by te woon.Wat die geld betref, ja , dis R80 wat ons nou in die water gegooi het, maar ons kan dalk net daardie oulike Hilux 35 wen.Wie weet ?

Is dit nie lekker om te droom nie ?

Groete en Lekker kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2004
Anonymous
Was gister daar, `n teleurstelling sal nie weer 
volgende jaar gaan nie!
Manie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za