Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22084 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6275 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5363 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1871 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Gerden | 1260 |
Louvan | 1255 |
RichardJ | 1180 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 445 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





92 Mitsumbishi L300 Ci Explorer Motorhome
Goeie dag gents, hoop dit gaan goed.
Ek is nuut hier, ek en die vroutjie het 'n motorhome gekoop, 1ste een.
Lang storie kort, dis 'n 2l petrol motor en die carb is kwaai gesluit, ek gaan volgende week 'n 36dcd weber opsit, en die cam timing was kwaai uit, 37 grade gewees, terug gestel na 7 grade, baie better nou, maar nog kwaai swaar op sous en geen krag. Enige voorstelle sal opreg waardeer word.
En ook weet enige iemand dalk van die L300 Delica van, hy kom in 4x4 uit, dis glo dieselfe Van as die L300 motorhome, ek het gewonder, die Van se shocks en coil's voor is maar klaar en die Van hop baie al ry ek teen 50kmph deur 'n dip, dan hop die Van vir 'n half-uur lank.
Gedink om dalk net voor shocks te vervang met die 4x4 suspention, of enige ander opsies en raad? die Van loop nou met 195 r14's, boekie sê ek moet met 175 r14's ry, kry hul glo nog, net skaars, enige iemand wat weet van, ek moet die week opsit, 195 r14's wat tans op is lyk nog baie mooi as enige iemand sou belangstel, ek is George area tot Vrydag. 066 224 8265.
Dank by voorbaat.
Vriendelike groete
Veilige reise!!

I was also looking at one of those campers and one of the biggest complaints was power. Besides an engine and gearbox change your only other option is to EFI the engine. I did this to a Nissan 1400 with quite good results ,it requires quite a bit work but is possible. Mitsubishi`s are not known for fuel economy ( I have an Outlander and it is heavy on fuel ) and a Toyota diesel engine and gearbox would be the way to go.
Met die groot lomp bakwerk moet alvier skokbrekers goed wees. Vervang gerus eerder alvier. Die groter bande maak die swak krag nog effens erger maar gebruik eerder die ratkas om daarvoor te kompenseer as om goeie bande te vervang. As jy met vakansie gaan behoort jy rustig te wees so as jy nie instaat is om vinnig te ry nie, behoort dit nie saak te maak nie. Die motorhome is in elkgeval n hoë lomp voertuig wat nie veilig is teen n hoë spoed nie en waarskynlkk ook nie gemaklik sal ry nie.
Dit klink of jy bakkiebande op het. As jy moet koop kan jy miskien na SUV bande kyk. Daar is heelwat meer groottes beskikbaar as met bakkiebande. Hulle dravermoë is wel laer as bakkiebande maar aansienlik hoër as gewone motorbande. Soek op internet die dravermoë van bande en vergelyk dit met die gelaaide gewig van die voertuig.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
