English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 246
Total Replies: 249 107
Total Views: 83 119 738
topics: 111
replies: 3 953
views: 1 218 181
In this section we discuss caravan & camping clubs.

9-12 August Rally / Saamtrek

replies: 195
views: 28833
page 4 of 4
06 Aug 2012 @ 18:32:08 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Yeah the R101 is a real disaster north of Pta as well as the southern section up to where it crosses the N1 towards Jhb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 10:00:11 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Bring heaters , elect kombers en OB hond koud.(bring altwee vrouens as jy het)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 12:22:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Willem,

Julle koud is nie ons koud nie.

Dit is al klaar beter hier by ons, so teen môre sal dit lekkerder word, sien môre.  Gaan nou nlaaste pak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 14:16:52 pm
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 52 years

Hi All,

Just wishing U all a safe trip for the weekend. Enjoy to the fullest, keep warm,let the fire burn bright and late into the night. I will be thinking of U all while sitting at home, special bonding time for me....with Miluv...my dog!!!!

Cheers

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 17:14:19 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Wishing you all a very gesellige weekend.

Get there and back safely.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 18:10:09 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Ok Im here, dunno where you guys are all standing but I'm on E block 212. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2012 @ 12:32:06 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Middag aan almal hier vanaf Eiland Spa Ons het heerlik gekuier saam met die ander forum kampers. Vrydagaand saam gebraai en lekker gekuier tot laat om die vuur. Baie dankie Willem en Surette vir die oulike gekenkies wat ons gekry het. Sommer baie dankie vir die lekker kuier daar by julle tent en die reelings wat julle gemaak het. Sien sommer uit na die volgende een. Ons is nog hier tot en met Vrydag 17 Augustus.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2012 @ 12:39:57 pm
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012

Die naweekkampeerders het ons verlaat en ons sien uit na die week wat voorle. Hester, ek stem saam met jou dankie vir Willem-hulle, maar voeg jou naam by die die lekker pap wat jy gemaak het. So het ons sommer lekker gekuier Vrydagaand. Soos Willem gese het toe hulle kom groet het: nou vir die volgende een!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2012 @ 15:12:09 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Yeah must agree with Hester and Adri and thank Willem & Surette for the gifts and organising the braai on Friday night. Had some good laughs around the campfire. I now have to by another pot for under the chair Sealed Wink

We are here until 8 Sep Tongue out

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2012 @ 20:50:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

BAIE DANKIE

Dit was regtig dit werd om 440km te ry vir dié Saamtrek / Rally, die weer was kortbroek sonder hemp die heel dag met 'n pot kole onder die stoel vir die vuur kuier.  Ek is net bly ons het nie daai oggend die boone ontbeit ge maak nie want dan was daar dan die eerste mense op Mars gewees.

Dankie ALMAL sal later die week 'n foto ofs so plaas.

Ek sê vir Hendrik ons twee is altyd die laastes wat uit die park ry maar dié keer is ons die enigstes wat Sondag vertrek het.  Ons het sterk wind van voor gehad en die verkeer was redelik erg gewees maar ons is net voor agt 20:00 veilig by die huis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 09:37:37 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

More Almal Baie bly om te sien julle is veilig by die huis. Die kamp het sommer skielik leeg begin loop. Hier is nog so paar wat nog aanbly. Willem hoe het julle toe terug gery? Weer die pad wat ons gekom het? Ek het vir Jan gese ons moet Duiwelskloof omry en kyk hoe dit lyk.

Voorstel vir die September een: Koppisol, Klipdraai of Dube.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 10:03:08 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hester,

Daar is ook pad werke en daar is geen besienswaardighede op daai pad nie, ons het hom Sondag gery en as ek dit weer moet doen ry ek eerder weer Georgesvally om, ek en Surette glo dit is 'n beter opsie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 12:20:13 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Naweek 7 tot 9 sept warmbad se kant toe dit is net voor ek weer vlieg angola toe en pas by my kinders se eksamen in

Groete

Nico & Claudet Prinsloo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 12:31:31 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nico,

Ek het nou net inligting ontvang, mty Visa is gereed so ons sal nie kan gaan nie dit is net na ek terug is ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 12:37:10 pm
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 33 years

Middag almal,

Baie dankie vir n lekker kamp, soos Willem gesê het , dit was die ver ry werd gewees, maar die verkeer gister was nag - 4 en n half uur van Polokwane tot in Pretoria. Daai saambraai kuier was puik - het lanklaas so lekker gelag. Die wat nog daar is moet dit geniet.

Nico, het jy enige voorstelle /pryse al gekry ?

Groete

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 13:09:07 pm
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Hester, Ons het so pas bevestiging gekry dat ons 16 tot 23 Desember op B131 gaan staan,

Sal julle as dit moontlik is net so n bietjie na die staanplek gaan kyk , of daar koelte is en of ons mat die Motorhome sal inkom ens.

Ek wil net so bietjie voorbereid wees want dit gaan defnitief baie warm wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 17:06:35 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Hallo Johan Ons het gaan kyk na B131 en dit is baie smal. Jy sal die Motorhome daar inkry maar jy sal nie 'n tent kan opslaan nie. Dit is ook by die bruggie wat oor die spruitjie is. Ek sal aan beveel dat jy probeer om te kyk of jy die volgende nommer kan kry In die B blok 134, 137 0f 33. Wat natuurlik lekker groot staanplekke het en ook nie te ver van die swembaddens nie is hier waar ons staan op die D blok. D177 0f D178. Hier is bome en ek glo in die somer gaan dit nogal lekker koelte gee. Hoop jy kom reg met 'n ander staanplek. Kampgroete Hester
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 17:11:26 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Hendrik forever resorts vra R85 vir staanplek en R65 perpersoon. Koro koro vra R 300 per nag vir 4 mense Groete Nico & Claudet Prinsloo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2012 @ 20:44:13 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

Oooh.....are you guys perhaps planning another saamtrek in September out Warmbaths way? If you are we are keen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2012 @ 06:50:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie bly julle het dit almal geniet. Hou ons maar op hoogte van die volgende een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2012 @ 07:58:47 am
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Dankie Hester.

Ek sal hulle kontak sodra ek weer n kansie het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2012 @ 20:28:56 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 30 years

Hi

 

Julle maak my skoon jaloers as ek hoor hoe lekker julle gekamp het en die saam kuier.

 

Groete

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2012 @ 21:50:05 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Pieter - just to rub it in those of us that are still here are doing it again tomorrow night. 

 

Sorry could not help myself with that one Tongue out 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2012 @ 22:21:00 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 30 years

Brian

 

Enjoy your stay there, some of us still have to work.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2012 @ 14:46:44 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Some pic's from my camera.

Ons groep
Rally Group

Miami Canners was ons Sponsers
Miami Canners

Later die aand
Later die aand

Wijan in die warm water
Wijan

Wijan saam met sy Pa
Wijan en Pa

Ons kamp terwyl Surette en Wijan slaap
Ons kamp

Swaaltjies keer vir die hitte langs ons
Swaaltjies

En die een draai hom toe in silver vir die hitte in die winter, Saterdag was dit 31°C
Swaaltjies

Julle het 'n BAIE lekker naweek gemis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2012 @ 15:00:24 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Veilig terug by die huis en dit was absoluut fantasties. Gister was die temp 34 grade. Woensdagaand het ons vir oulaas baie lekker saam gekuier en gebraai. Dit was nou nog net die Kruise, van Zyl. van Staden  en Brian Britz. Willem hulle het ander kuiermense gehad en kon nie saam braai nie. Die pad terug was nie sleg al het ons die afdraai mis gery met die digte mis en motreen wat daar was. Beland toe in 'n pas met padwerke maar het darem nie te lank gewag om deur gelaat te word.

Johan onthou maar om soliede grondseil en of plastiek te vat want daar is nie gras nie.

Kampgroete

Hester

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2012 @ 13:21:10 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Ek sien Nico noem Koro-Koro. Wanneer is saamtrek daar? Willem(Wilsur) as jy vir ons een reel ons is saam. Het nog nooit daar gekamp nie en ek hoor die kampers se dit is baie mooi daar. Laat weet maar.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2012 @ 13:26:37 pm
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Hester , Jammer om jou so via die forum te kontak ,

Ons internet was verlede week vol stront en ek kon nerens jou tel nr kry nie.Die enigste oop staanplek wat ons nog vir Desember kon kry was D175.

Ons het dit aanvaar en hoop dit sal n verbetering op B131 wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2012 @ 20:20:44 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Johan ek het vir jou epos gestuur. D175 is 'n baie lekker staanplek. Elize van zyl het nou daar gestaan.Spasie en bome en mense gaan nie sommer deur jou kampplek loop om deur te gaan nie. Daar is bome en jy moet net voorsorg tref vir plastiek/soliede grondseil want daar is nie gras nie. Dit gaan net baie warm  wees. Julle gaan dit baie geniet.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 08:00:09 am
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Dankie vir die moeite Hester.

Ek het nog geen e-posse ontvang nie, ek hoop nie daar is nog fout met my internet nie.

Ek vra weer verskoning omdat ek die forum gebruik maar ek kry net nie Hester op n ander manier gekontak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 08:21:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Johan/Martie moenie worry nie "Gaan vir goud", "A mans got ra do what a mans gotra do" kamp moet jy gaan kamp kom wat wil.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 09:03:16 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Johan ek dink darem die forum mense sal nie kla nie en dit is mos hoekom ons "kampmaatjies" is. Daar om mekaar te help. Soos ek vir jou se bietjie verder van die swembad as die een op B131 maar D175 is baie beter staanplek. Sal bietjie aan my kant kyk en weer die epos vir stuur. Groete vir Martie

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 10:29:13 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 45 years

Hi, has anyone got any photo's of the 9-12 August Rallt / Saamtrek??????????

Regards MArg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 13:23:37 pm
Anonymous

MArg, Willem posted some pics last Friday, seems to me he was the only person with camera!!!

Altyd egte kampgroete.

Frans

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 15:42:51 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Desember 15-3 Jan stanplek E200 -E238 die palagaters

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 15:53:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Fanny pan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 16:04:06 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1436
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 45 years

Hi Frans, I was just wondering if anyone had any more photo's showing the actual park etc. I have just bought myself a cheap camera and hope to take some photo's at Ifafa next month. I have a very expensive professional camera that I used when I was working but loath to take it camping with me and have to watch it all the time. The new camera is small and can fit in my pocket. Much more convenient. So I am hoping to post photo's of some of the places when camping.

Regards MArg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 16:22:44 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

winterkamp 2012

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2012 @ 16:31:46 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

winterkamp2012

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2012 @ 08:19:02 am
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012

Ek het probeer om 'n foto van ons staning te laai, maar dit wil nie werk nie. Nog bietjie stoopit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2012 @ 09:54:29 am
Anonymous

MArg, hi. \i also have a smaal |"mik & druk" type of camera, Canon Powershot, and it very convenient to take on holiday/camping etc. I would say it is better for the purpose. I even took some videos on my last stay (flat) in Uvongo last month, and it came out quite nice, and a memory to keep on the computer!!!

Adri, ja, ek is ook baie TG (Tegnologies Gestremd) or the English version TR (Technological Retarded, I think) en sukkel ook mi dinges af om fotos hier te plaas. Miskien sal ons eendag ook vernuftig raak.

Altyd egte kampgroete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2012 @ 11:33:11 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Adri,

Jy moet sekermaak jou foto's is om-en-by 100kb nie groter nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2012 @ 13:30:00 pm
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012

Willem, die foto is maar 52 kb., maar ek verstaan nie die oplaai-prosedure nie. Eers klik ek op "upload images", dan "browse", kies die foto en dan "import" en siedaar: NIKS! Toemaar, ek sal eendag nog bykom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2012 @ 19:57:46 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Soos Adri se my fotos is ook te groot. Hoe kry ek dit kleiner om op te laai? Die kop hy is maar mos bietjie oud en werk nie altyd so lekker nie. Stoopit. Help!!!!!! En dan wat doen ek dan. Al 6jaar uit die Tegnologiese area uit. Lekker op Pension.

Kampgroete

Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2012 @ 08:57:07 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sien die draad wat ek geskep het vie die laai van foto's.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 4 of 4
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za