English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 362
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 463
Talk about the current road conditions throughout the country

5 Days and counting DOWN!

replies: 12
views: 5632
03 Apr 2016 @ 18:30:28 pm
Anonymous

Vyf dae (ek noem liewer die dae, dis een minder as die slapieslaughing) en counting down, Saterdag oggend 5:00 DV, sleep ons Kaap toe.

Na al die wik en weeg, het ek besluit, ek gaan eers Kaap toe, as ek terug kom, sal ek my wa se gewigte gaan aanpas by die lisensie kantoor.

Die week die Penta weegbrug toe gevat, 220kg oor, en nog geen kos is gepak nie.surprised

Die Kia het 637Kg payload, ek het 20kg ekstra omdat ek die middelste sitplek verwyder het om die 12V coolerbox in daai spasie te sit, dit los my met 657kg.

Dis kan ek die tent, pale, penne domkrag, ens in die kar hou en die Penta so naby aan sy gewig te hou as moonlik.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 18:46:20 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Johann wil nie jou batterye pap maak nie maar die ekstra gewig in jou Kia en die gewig op jou Hak kan jou agteras op die Kia oorlaai wees maak net seker dat die passenger uit klim voordat jy op die weegskool klim
Johann geniet julle vakansie wees positive dat hulle jou nie gaan afgetrek en weegskaal toe gaan vat nie
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 18:52:16 pm
Anonymous

Stef, gelukkig is ek en Bennanta mos maar skraal.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 19:36:35 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
Johann, jy en Bennanta moet jul reis en vakansie in die Kaap 'n hond uit 'n bos geniet. Dit is mos jou eerste lekker vakansie sedert aftrede as ek dit reg het? Ek hou duimvas dat hulle jou nie weeg nie, hoop julle het lekker weer in die Kaap en hoop jy gaan vir ons vertel en baie foto's plaas van al die plekke waar julle was. Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 19:39:13 pm
Anonymous

Dankie Stef, maar die Kia het drie rye sit plekke, (8 sit plek voertuig) agterstes slaan ek plat en laai die swaarste goed voor langs.

Ook makliker om dit van die skuif deure af uit te haal, dus sal die gewig goed versprei word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 20:58:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Tyd het darem gevlieg. Laasjaar toe jy begin het met topic Sasol na Kaap het dit nog so ver geklink...en hier gaan julle al amper! Geniet die laaste paar dae van voorbereiding👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 21:00:03 pm
Anonymous

Dankie Geert, nou staan die tyd stil, en tog vlieg dit.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 07:20:04 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years

Geniet dit. As jy verby Beaufort wes gaan passop maar vir daardie weegbrug.

 

Veilig sleep. 

Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 11:35:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte, geniet dit en veilig sleep.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 13:34:26 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Geniet die trip kaap toe

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 16:43:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johann

Julle moet veilig ry en dit voluit geniet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 19:16:27 pm
Anonymous

Baie dankie almal, sal julle ook maar jaloers maak met fotoslaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 06:56:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Johann geniet daai toer innie Kaap ja jou vakansie begin sodra jy daai wa reg kry vir die pad gooi mielies ou maat
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za