-  Classifieds  -  Jurgens Fleetline 2016  -  2012 Mercedes Benz Avalon  -  2008 Exclusive  -  2020 Jurgens Safari Xplorer  -  Forums  -  Mango n risiko?  -  Salt Rock in December  -  Voertuig batterye  -  πŸ€” WIES JY 😜  -  News  -  Yes we are open again...  -  8 Dog Trailer  -  6 Dog Trailer  -  4 Dog Trailer
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 655
Total Replies: 237 073
Total Views: 82 698 934
topics: 1 137
replies: 11 613
views: 4 815 888
Jokes and everything else that makes you laugh

4x4 vir die wederhelfte

replies: 9
views: 1374
19 May 2017 @ 15:23:52 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 453
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek het nou net n 4x4 vir my vrou gekry. Beste swop wat ek nog ooit gemaak het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 15:33:11 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Jip, ek vat vrou dokter toe. Na lang wag kom hy uit en se "" Grumpy" ...ons het hier met n lelike ding te doen.

Ek weet seg ek......maar sys goed met die kinders😁😁😁

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 16:19:51 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Julle speel waar die treine loop...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 16:24:40 pm
Anonymous

Julle speel waar die treine loop...

Dan moet dit erens in ander land weesπŸ˜‚πŸ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 16:30:51 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

Dan moet dit erens in ander land weesπŸ˜‚πŸ˜‚


Stem Johann hier loop niks nie eers Numba 1 ek sien darem Mantashe gooi die handdoek in
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 16:40:39 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Die  man vra vroulief "wat sal jy doen as ek die lotto wen"

Sy "ek sal my helfte vat, jou skei en by my Ma gaan bly"

Man "mooi ek die lotto gewen dit was R12, hier is jou R6 en se groete vir jou Ma".

 

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 17:17:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die vrou is ongelukkig in haar huwelik en dring daarop aan dat sy en haar man vir berading gaan.  Sy vertel vir die berader hoe min aandag haar man aan haar gee.

Die berader luister na alles, staan op, sit sy arms om die vrou, gee haar 'n liefdevolle drukkie en soentjies.  Die vrou glimlag dadelik en blom behoorlik.

"Dit is wat jou vrou nodig het" sê die dokter vir die man.  "Dink jy dit kan gedoen word?"

"Wel, dokter, ek kan haar Maandae en Donderdae na jou toe bring, maar die ander dae vang ek vis en speel gholf".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2017 @ 09:06:46 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1098
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Die vrou kom na 10 jaar agter dat hulle seun glad nie lyk na die ander kinders nie.

Sy laat DNA toeste doen en bevind met 'n skok dat Kosie glad nie aan haar of haar man bloedverwant is nie!

Sy vra haar man: "Weet jy dat Kosie nie ons kind is nie?"

Hy antwoord, heel geduldig: "Ja?"

Sy vra: "Goeie hemel, jy't geweet? Nou hoe kon dit gebeur het?"

Haar man antwoord: "Onthou jy, voor ons die hospitaal verlaat het, het die baba sy doek vuil gemaak en toe se jy, gaan ruil hom om?"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2017 @ 09:36:53 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Nou lekker gelag...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2017 @ 12:37:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8562
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As n Man drink en dronk is praat hy twak. Hy maak onnodige twak soek twak en vang twak aan. Ek haal my hoed af vir die vrouens, hulke doen dit sonder drank.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required