English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 798
Total Replies: 239 828
Total Views: 82 811 658
topics: 11 125
replies: 130 695
views: 39 094 403
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

3 tot 6 kg Twintub wasmasjien vir karavaan

replies: 21
views: 808
10 Oct 2019 @ 07:56:47 am
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 4 years

More mede kampers.

Ek op soek na die klein twintub wasmasjien vir karavaan,wie het een om te verkoop of waar kan ek n nuwe een koop.

Help asb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 08:36:16 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2423
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ben en soek ook een. Op die stadium sorteer vroutjie vir my die wasgoed dan gaan was ek dit.

Seker iets te doen met my twin tub wat ek voor my rond dra.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 08:55:05 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ons het 'n paar jaar terug een gekoop by Home Oddities in die Kaap. Hulle is ook op Facebook.  Ons het super diens gekry

My vrou gebruik hom soos ek my ysmasjien gebruik.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 08:59:26 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 09:10:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 09:12:17 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hoe effektief is hierdie tipe wasmasjiene?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 09:17:10 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Baie goed Hennie.  Ons was nou nie olie klere as ons kamp nie maar glo my hy was skoon.   Ek gebruik 'n dun tuinslang met 'n stop om dit maklik te maak vir die vrou.   (Hopelik gaan niemand nou weer huil en kerm oor grys water nie).

Ek dink ons het al duisende rande gespaar deur ons eie wasgoedmasjien te koop.   Niks waak weg nie en om wasgoed te was op vakansie is nie regtig straf nie. 

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 09:31:27 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Baie goed Hennie.  Ons was nou nie olie klere as ons kamp nie maar glo my hy was skoon.   Ek gebruik 'n dun tuinslang met 'n stop om dit maklik te maak vir die vrou.   (Hopelik gaan niemand nou weer huil en kerm oor grys water nie).

Ek dink ons het al duisende rande gespaar deur ons eie wasgoedmasjien te koop.   Niks waak weg nie en om wasgoed te was op vakansie is nie regtig straf nie. 

 

Dankie Zack. Ek oorweeg dalk so iets. Dit is nie net vir karavaan gebruik maar ook wanneer mens dalk weggaan vir naweek/week en bly in chalet/woonstel waar daar dalk nie wasmasjien is nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:01:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het presies so een soos Zack hierbo wys gehad. Hy werk baie lekker en maak mooi skoon. Al waarmee ons soms gesukkel het is met die spin.....jy moet die klere mooi verspreid ingooi....anders is hy ongebalanseerd en ruk die hele masjien rond. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:14:24 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het presies so een soos Zack hierbo wys gehad. Hy werk baie lekker en maak mooi skoon. Al waarmee ons soms gesukkel het is met die spin.....jy moet die klere mooi verspreid ingooi....anders is hy ongebalanseerd en ruk die hele masjien rond. 

Geert, hoekom se jy "gehad"?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:19:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het die een. Hom baie gebruik.

Nou dat daar n stort en was bak in die nuwe wa is sal hy meer gebruik word by lank staan.

Die Girl was meestal die onderklere in hom.

Haar nog nie gehoor kla nie, en sy kan kla.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:50:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, hoekom se jy "gehad"?

Ons gaan net 1x per jaar op lang verlof, maar dan kamp ons gewoonlik by groot oorde soos Dolphin, Karridene en daai tipe plekke waar daar wasserette op die perseel self is. Die res van die jaar gaan ons net lang naweke en gewone naweke weg, pak dan genoeg klere vir hele tydperk in sodat nie gewas hoef te word nie. So vir ons was dit sinneloos om hom heeltyd saam te sleep. As ons lang vakansies by meer afgelee plekke was, sou ons hom seker gehou het. Soos genoem, hy het mooi skoon gewas. Hy was ook baie lig om op te tel....het maklik op die vloer gestaan voor yskas tydens vervoer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:56:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het hom altyd bo op daai rakkie gesit....dan het hy lekker dreineer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 13:40:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dreig nou al lank om so wasmasjientjie te kry vir die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 16:56:29 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Hoe kan ek Home Oddities in die hande cry?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 21:43:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoe kan ek Home Oddities in die hande cry?

Probeer hierdie nommer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 10:44:20 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Dankie Geert, ek net die nomer probeer, gaan net voice mail toe en hulle respond nie. Het ook 021 948 9190 probeer “number does not exist”..????

Ek is raadop 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 03:19:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Geert, ek net die nomer probeer, gaan net voice mail toe en hulle respond nie. Het ook 021 948 9190 probeer “number does not exist”..????

Ek is raadop 

Iemand het hierdie nommer n ruk terug gegee op facebook.... 0825573301 ...ook vir Home Oddities. Ek het so bietjie geloer, maar lyk nie vir my of hierdie Home Oddities meer aan die gang is nie....daar is mense wat Maart maand met dieselfde klagtes gekom het....kry hulle nie in die hande nie. As mens hul website naam intik kom mens by n bearing besigheid uit.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 03:31:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maar andersins by megawarehouse probeer....volgens hul website het hul voorraad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 10:50:36 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Dankie Geert, ek het gekyk na daai een. By kan net 2kg was. Home Oddities kan 3kg was. Maar eersgenoemde het n 240w was motor waar laas genoemde 120w motor.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 12:44:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Geert, ek het gekyk na daai een. By kan net 2kg was. Home Oddities kan 3kg was. Maar eersgenoemde het n 240w was motor waar laas genoemde 120w motor.

Kan hierdie mense ook probeer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 15:17:37 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

Dankie Geert. Megawarehouse het nie stock nie. Ek het die selfie een toe by loot.co.za vir R2000 bestel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required