English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 364
Total Views: 83 847 036
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

2de hands karavaan koop kontrak?

replies: 9
views: 344
09 Jan, 2020 @ 10:16:49 am
Rentia J
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Dec, 2019
Hi almal, het iemand dalk n kontrak "template" wat mens kan gebruik as jy n 2de hands karavaan koop / verkoop? Ek voel dis baie belangrik om albei party te beskerm, want dit sit die terme swart op wit, uiteen. Let wel, nie deur n handelaar nie, en kontant koop (dus ook nie die bank se finansieringskontrak nie)
 
Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 12:11:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Laat n Prokureer jou help en jy doen die sertifisering by die polisie.

Dan is als in plek.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 12:22:48 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 10 Nov, 2016
Experience: 38 years

Hi Rentia, ek het 'n template van "n "Deed Of Sale".  Stuur e-pos adres

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 12:37:57 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 10 Nov, 2016
Experience: 38 years

Hi Rentia, net om by te voeg.  Dit is die "Deed of Sale" wat prokureurs en Boedel administrateurs gebruik.  Ek het my motorhome destyds so deur 'n boedel gekoop en weer twee  gebruik vir die verkoop van 'n voertuig en aankoop van 'n trailer (ek het dit namens die eienaar van trailer gedoen want hy kon dit nie verskaf nie).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 13:23:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hi almal, het iemand dalk n kontrak "template" wat mens kan gebruik as jy n 2de hands karavaan koop / verkoop? Ek voel dis baie belangrik om albei party te beskerm, want dit sit die terme swart op wit, uiteen. Let wel, nie deur n handelaar nie, en kontant koop (dus ook nie die bank se finansieringskontrak nie)
 
Dankie

Stuur vir my 'n E pos dan antwoord ek met 'n afskrif wat ek by 'n mede forum lid gekry het.

leon at dlsys dot co dot za

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 14:13:24 pm
Rentia J
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Dec, 2019

Dankie julle.

 

Epos is info@nursling.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 14:15:54 pm
Rentia J
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Dec, 2019

Stuur vir my 'n E pos dan antwoord ek met 'n afskrif wat ek by 'n mede forum lid gekry het.

leon at dlsys dot co dot za

 

Dankie, het so gemaak Leon

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan, 2020 @ 14:35:15 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 10 Nov, 2016
Experience: 38 years

Hi Rentia, e-pos gestuur

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan, 2020 @ 07:26:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Rentia, ek glo so tussen die verskeie info wat jy gekry het sal jy iets kan opstel wat julle sal pas.  Die ding is om dit so op te stel dat dit die ander party ook dek en hy bereid sal wees om dit te teken.

Die ander manier om sekerhied te kry sonder so kontrak is om die proses te volg soos wat ek vir Fanie verduidelik het in die onderwerp "Tweedehanse Karavaan".

So kan jy redelike goeie gemoedsrus kry met die koop van 'n ouer karavaan.  Onthou jy gaan altyd maar 'n mate van 'n risiko hê.  Mens kan die risiko net kleiner maak.  As jy die proses volg soos wat ek daar verduidelik het  Is die risiko baie kleiner en probleme is uitgesorteer voordat die wa by jou uitkom.

Met 'n kontrak sit jy met die probleme en moet dit dan uitgesorteer kry.  Hetsy jy betaal daarvoor of sukkel om die verkoper te kry om te betaal daarvoor.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan, 2020 @ 07:50:43 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

CNA verkoop standaard verkoopskontrakte. Jy behoort by Waltons ook te kry. Daar is n hele reeks wat versprei word deur Hortors stationery

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required