English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 365
Total Views: 83 847 063
topics: 12 294
replies: 149 226
views: 39 661 860
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2de awning

replies: 7
views: 328
12 Oct, 2021 @ 13:54:23 pm
PJV
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 06 Mar, 2018
Experience: 22 years

Ek hoop iemand het al n slim plan gemaak wat my kan raad gee. My 2de awning kom voor die 1ste een en die pale druk net vas teen die eerste een se aliminuim strook. Ek sal dit graag stewig wil vas maak met fittings soos aan die karavaan, die probleem is die ding gaan nie in sy sak pas as ek dit permanent doen nie. Ek het ook gesien manne boor n gat, en sit n spigot daar deur, ek is bang daai metode gaan skade maak in slegte weer. Sal julle raad waardeer, wil graag he dit moet netjies lyk en stewig wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2021 @ 17:52:48 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek stel middelste paal op sy hoogste sodat dit n nok vorm....dan gaan paal nie maklik ondertoe kan uitval nie omdat "v" na bo wys. Spigot insit sal werk. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2021 @ 17:53:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek stel middelste paal op sy hoogste sodat dit n nok vorm....dan gaan paal nie maklik ondertoe kan uitval nie omdat "v" na bo wys. Spigot insit sal werk. 

Die nok in middel help ook dat reen makliker afloop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2021 @ 07:35:39 am
PJV
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 06 Mar, 2018
Experience: 22 years

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2021 @ 17:19:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Soek nog een met kante vir die classique vir die lank staan.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2021 @ 17:36:58 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Soek nog een met kante vir die classique vir die lank staan.

Bel vir John....hy het n 4,1m wat sal pas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2021 @ 20:06:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Soek die extra soos n rally tent wat n groot tent maak met kante vir n derde aansip rally.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May, 2022 @ 16:41:00 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Soek die extra soos n rally tent wat n groot tent maak met kante vir n derde aansip rally.

 

Hoor by Comet...hulle het tans 50% afslag op alles, op hulle rally's, tente en travel blankets ook

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required