English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 142
topics: 780
replies: 12 344
views: 4 927 996
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

220V kragtoevoer na Wa

replies: 2
views: 11700
07 May 2007 @ 14:57:06 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr 2007
Hallo almal. Wil net gou hoor ... Ek het 'n 1998 Gypsey Regal en geniet die wa BAIE. Die enigste ding wat pla is dat die 220V kragkabel vir die wa deur 'n gat aan die onderkant van die neuskas moet kom. Dit beteken dat ek, om die krag op te koppel, eers amper alles uit die neuskas moet pak om die kragtoevoer op te koppel. Ek oorweeg nou om sommer self die "female" socket iewers buite, soos die ander waens, vas te sit. Is dit 'n baie moeilike oefening of kan ek dit sommer self met 'n figuursagie, boormasjien, skroewe en silikon doen? Baie dankie solank! Deon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2007 @ 20:22:08 pm
Pierre
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 25 Jun 2007
Deon, Wil net graag uitvind wat jy gedoen het met die kragtoevoer ? Ek sit met dieselfde probleem - het 'n 1998 Raven D. Laat weet gerus. Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2007 @ 13:29:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Manne die takkie is vreeslik eenvoudig. By die Woonwa handelaars is die verskeie sokke beskikbaar. Ek stel voor julle maak gebruik van die een wat in die Jurgens +- 2000 modelle gebruik is want dis redelik klein. Doen die installasie in die neuskas want die bedrading is in elkgeval klaar daar.(Nie nodig om drade deur te trek nie)As julle die onder dele koop en die WA na my toe bring sal ek dit vir jou doen. Vra net en ons reel iets. Tans besig om "12V Down lighters" in my PENTA se dak te installeer, as dit klaar sal dit lyk asof dit in die fabriek gedoen is.Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required