English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 651
Total Replies: 237 002
Total Views: 82 696 479
topics: 11 042
replies: 129 105
views: 39 035 860
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2020 Lang naweke

replies: 6
views: 194
12 Jan 2020 @ 15:10:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lang naweke vir 2020

Vrydag 10 April to Maandag 13 April - Paasnaweek....kampeer vanaf Donderdag middag 09 April tot Maandag die 13de

Maandag 27 April vakansie dag...kamp Vrydag 24ste tot 27ste

Vrydag 1Mei vakansie dag....kamp Donderdag 30 April tot 3de Mei

....of neem 28, 29, 30 April af en breek weg vir 9x dae! 24April tot 03Mei

Dinsdag 16 Junie Junie vakansie dag....skole is gesluit maandag die 15de. Kamp 12de tot 16de Junie

Maandag 10 Augustes vakansie dag....kamp 7de tot 10de Augustes

Donderdag 24 September vakansiedag. Skole gesluit op Vrydag 25ste. Kamp 23ste tot 27ste September

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 16:02:52 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 18 Feb 2016

Lang naweke vir 2020

Vrydag 10 April to Maandag 13 April - Paasnaweek....kampeer vanaf Donderdag middag 09 April tot Maandag die 13de

Maandag 27 April vakansie dag...kamp Vrydag 24ste tot 27ste

Vrydag 1Mei vakansie dag....kamp Donderdag 30 April tot 3de Mei

....of neem 28, 29, 30 April af en breek weg vir 9x dae! 24April tot 03Mei

Dinsdag 16 Junie Junie vakansie dag....skole is gesluit maandag die 15de. Kamp 12de tot 16de Junie

Maandag 10 Augustes vakansie dag....kamp 7de tot 10de Augustes

Donderdag 24 September vakansiedag. Skole gesluit op Vrydag 25ste. Kamp 23ste tot 27ste September

 

Any plans for one those long weekends?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 16:15:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Any plans for one those long weekends?

 

3 of them booked. I normally use the long weekends to go to places a bit further.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 16:19:39 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1516
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Langnaweke sleg vir besigheid ,maar goed vir die gemoed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 16:27:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het dit reeds so aan geteken.

Moet nou net die plek kry.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 06:47:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15025
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Geert jy het nou gedoen wat ek beplan het.

Dit maak die beplanning vir die jaar net makliker.

Ek gaan verseker daai drie dae einde April verlof vat om die 9dae iewers heen te gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 12:29:45 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het nog net vir die lang naweek van 27 April en 1 may bespreek. Moet nog besluit oor die res. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required