English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 445
Total Replies: 251 935
Total Views: 83 203 635
topics: 992
replies: 14 068
views: 3 256 085
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

2020 Gauteng Skou

replies: 32
views: 666
21 Feb 2020 @ 17:06:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Was daar vandag.

Daar was mooi en nice goed.

Maar ook teleurstellende goed ?

Wie was ook daar ?  (wag tot na Sondag)

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 18:52:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil môre oggend gaan loer. Ek hou daarvan om na die nuwe karavaan modelle te gaan loer. Enige skou is daar maar goed wat nie in mens se smaak val nie. Al is daar net een ding wat my aandag goed getrek het, was dit vir my alreeds die moeite werd gewees om te gaan. 

Sien uit na môre.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 21:28:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat die voordeel is van skoue soos Zwartkops en Sondela se Kyknet....hul uitstal tariewe is seker heelwat meer bekostigbaar vir die kleiner besighede....so op sò n skou kry jy gouer n entrepreneur wat sy nuwe uitvindsel sal kom bekend stel as wat op n Gallagher Estates skou. Daai "kleiner" manne se artikels op uitstalling trek my baie meer as n groot Camp Master uitstalling gereel deur Makro. Wat baie trekkrag het by Gallagher Estates is die "launch pad" vir nuwe karavane en modelle. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 16:53:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nuwe karavaan wat ek dink n goeie verkoper gaan wees onder die groter gesinne is die Quantum Comfort Family.....baie oulik ingerig vir 6 mense

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:00:49 pm

22 Feb 2020 @ 17:08:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die panther is vir my ook n baie oulike karavaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:29:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Rakende die nuwe Exclusive. Ek weet nie...

Ek dink as ek in die mark sou wees vir n Exclusive, sou ek die ou model verkies het. Badkamer het maar beknopt voorgekom.....maar nie net dit nie, oor die algemeen is die ouer model mooier. 

M2c...smaak sal seker verskil

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:37:54 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

I just liked the BushLapa and similar campers.  The packing space, beds for 4 to 6 as well as the easy open awnings with shower cubicle are attractive options.   I understand BushLapa will be removing the cross bar that hinders access to the front fold out bed.  The 4 and 6 sleeper have the same price but I would still prefer the 4 sleeper.      Six bodies in a van is just too much.  Just imagine all the greenhouse gas after a beans and broccoli supper.  sealedsealed

The GRAY caravan is a delight but has a towing problem.   At a GVM of 2500kg, I can't tow it with my Ranger.  Neither could the couple in the viewing queue before me, tow it with their Range Rover at 2200kg Tare.  You probably need a Land Cruiser 200 or the big Nissan Patrol to meet legal requirements.  

My favorite was to ask some of those serious "boswa" builders what is the Tow Hitch weight of their metal monsters.   You guessed it - they can't or won't commit themselves about their probable overweight products.

I missed Trappers Trading and the Sterling clothing they sell. 

Picked up a copy of the best tourist publication from the eSwatini stall.

Bought Roquefort cheese -  this is the best French style cheese in the world. 

Regards

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 17:42:29 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Terloops die kleiner BushLapa soos die Miskruier is net 'n pyn om uit te klim.  Die trap is net the hoog of te laag vir die afbuk en uitklim. 

'n Ryhuis (motorhome) lyk alte lekker.  Sit net 'n sleephak aan vir die sleepwa wat jy op jou plek in die Wildtuin moet los om daai jafel wat jou plek steel, te ontmoedig.

Ek het Gonnie en kie gemis.  Were you there?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 18:00:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal môre n draai gaan maak.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 20:41:04 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Was vandag daar.  Moet sê was of daar minder mense was as verledejaar.

My eerste plek sal die Destinations wees veral met sy all terrain onderstel  staan so 150 mm hoër 

met die Quantum Family kort op hulle hakke

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 22:14:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek werk saterdag 2 tot 5 en sondag 8 tot 11 by die CCSA Stalletjie. kom maak n draai.

Was lekker om Nico te ontmoet 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 06:05:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

'n Besigheid wat ek mis daar jaarliks is Tentco. Ek dink hulle sal goed doen daar. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 11:28:11 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nou dat ons van 2007 gewoond geraak het met die vaste dak se groot deur sukkel ek met die pop-up's se klein deure.

Geert "

Rakende die nuwe Exclusive. Ek weet nie...

Ek dink as ek in die mark sou wees vir n Exclusive, sou ek die ou model verkies het. Badkamer het maar beknopt voorgekom.....maar nie net dit nie, oor die algemeen is die ouer model mooier."

Stem 100% saam, en hulle het my goed aangevat op fb. frown

Theo (Butts),

"At a GVM of 2500kg"

Surette het vir André (?) die eienaar van Destinations gevra waarmee sleep jy daai groot (custom) een ?  Sy antwoord was hy het hom met sy Isuzu gesleep wat volgens die vervaardiger 3 ton mag sleep (wat volgens SA goedgekeur is).  'n Verkeersbeampte het om afgetrek en als in-plek gevind, hy het die verkeersbeampte gevra oor die gewig en volgens hom is die voertuig volgens SA wet goedgekeur om daai gewig te mag sleep.

Vir my in die eerste plek sal die Destinations wees.  Dan die Quantum kort sy hulle hakke.

Die Gray is ook 'n baie mooi een.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 12:01:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het die vergeet, dit is vir die sleep gewig (Towing Mass kg (Braked) wink

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 13:32:34 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Was gister daar baie nice speelgoed gesien - mal oor die Stealth 3 bed net nommerpas om in die motorhuis te pas.  Moet eers ontslae raak van ons Wildebeest Kalfie sien classifieds vir info - ons wil nou weer net haak en stop en kamp sonder al die aanhangsels ons het vir hulle werk gekry om hul besig te hou nou weer ons beurt om aleen te gaan kamp en rus.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 14:32:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was vandag daar.

Het my Toer Wa gesien en eers bietjie die classique geniet voor ek hom inruil.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 14:33:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was vandag daar.  Moet sê was of daar minder mense was as verledejaar.

My eerste plek sal die Destinations wees veral met sy all terrain onderstel  staan so 150 mm hoër 

met die Quantum Family kort op hulle hakke

Dit is my keuse ook dan die Grey.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 16:31:22 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Nou dat ons van 2007 gewoond geraak het met die vaste dak se groot deur sukkel ek met die pop-up's se klein deure.

Geert "

Rakende die nuwe Exclusive. Ek weet nie...

Ek dink as ek in die mark sou wees vir n Exclusive, sou ek die ou model verkies het. Badkamer het maar beknopt voorgekom.....maar nie net dit nie, oor die algemeen is die ouer model mooier."

Stem 100% saam, en hulle het my goed aangevat op fb. frown

Theo (Butts),

"At a GVM of 2500kg"

Surette het vir André (?) die eienaar van Destinations gevra waarmee sleep jy daai groot (custom) een ?  Sy antwoord was hy het hom met sy Isuzu gesleep wat volgens die vervaardiger 3 ton mag sleep (wat volgens SA goedgekeur is).  'n Verkeersbeampte het om afgetrek en als in-plek gevind, hy het die verkeersbeampte gevra oor die gewig en volgens hom is die voertuig volgens SA wet goedgekeur om daai gewig te mag sleep.

Vir my in die eerste plek sal die Destinations wees.  Dan die Quantum kort sy hulle hakke.

Die Gray is ook 'n baie mooi een.

Willem, dis ongelukkig nie hoe ons Regulasies lees nie.  Violgens die "Wet" mag jy nie meer sleep as die tarra gewig van jou sleepvoertuig nie.   My Ranger kan ook volgens Ford 3500kg gerem (inloop remme) sleep.  Met 'n tarra gewig van 2080kg ie ek egter beperk tot 2080kg.   Andre se onkunde oor die wet is tipies wat orals opmerklik is.      Sou daai Isuzu oor diensremme beskik dan kan jy Andre glo mits sy Destination ook diensremme het - wat nie die geval is nie.   Andre weet seker ook nie wat diensremme is nie.

As 'n verkeersbeampte aangehaal word, dan glo die storie verteller ook in die Paashaas, ens.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 16:57:30 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Dit is my keuse ook dan die Grey.

al wat my kop stop is dat jy min oorde kry wat die Destination en ander lang waens op gaan pas,  mens sal moet selker maak as jy bespreek dat hy gaan in pas op die stand moet minstens 9 m sonder 'n boom wees

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 17:19:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

al wat my kop stop is dat jy min oorde kry wat die Destination en ander lang waens op gaan pas,  mens sal moet selker maak as jy bespreek dat hy gaan in pas op die stand moet minstens 9 m sonder 'n boom wees

Met movers sal ek hom inkry, darm is my afdak ook 8m.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 18:52:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Willem, dis ongelukkig nie hoe ons Regulasies lees nie.  Violgens die "Wet" mag jy nie meer sleep as die tarra gewig van jou sleepvoertuig nie.   My Ranger kan ook volgens Ford 3500kg gerem (inloop remme) sleep.  Met 'n tarra gewig van 2080kg ie ek egter beperk tot 2080kg.   Andre se onkunde oor die wet is tipies wat orals opmerklik is.      Sou daai Isuzu oor diensremme beskik dan kan jy Andre glo mits sy Destination ook diensremme het - wat nie die geval is nie.   Andre weet seker ook nie wat diensremme is nie.

As 'n verkeersbeampte aangehaal word, dan glo die storie verteller ook in die Paashaas, ens.

Groete

Ek hoor jou, maar weet dit is steeds 'n grys area.

Soos hy verduidelik, die Tarra wet is lank terug geskryf en die nuwe voertuie is in ons wet aanvaar anders mag hy nie op ons paaie wees nie.

Ek en baie ander hou steeds by die Tarra ding.  Maar dat die nuwe voertuie deur die wet aanvaar is maak dit baie grys.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 21:00:32 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek wonder oor die stelling "Maar dat die nuwe voertuie deur die wet aanvaar is maak dit baie grys" Ek sou dink sonder dat die wet verander is kan die wet nie nuwe voertuie teenstrydig met die wet "aanvaar" nie. Maak nie saak hoe prakties dit is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 22:56:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Klink vir my hierdie grys areas kan n klomp mense duur te staan kos as die wetgewing wakker skrik en begin foute herstel.

As jy wil 3.5 ton veilig sleep het jy n voertuig nodig met nuutste tegnologie remstelsels, anti sway en nog baie meer. Dit sit nie in Jan alleman se bakkie. Laat die vervaardigers maar se wat hul wil. En as jy daai grote wa aangeskaf het maak maar reg om die regte voertuig voor aan te hak. 

Maak nie saak wat se kragbron jy gebruik as jou wa nie 20 persent ligter as jou sleepvoertuig is, is jy onveilig met die spoed wat toegelaat word om te sleep asook die verouderde remstelsels van sommige sleepvoertuie en op ons karavane.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:44:54 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Was lekker om Nico te ontmoet 

Was lekker om jou te ontmoet

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:55:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Willem, dis ongelukkig nie hoe ons Regulasies lees nie.  Violgens die "Wet" mag jy nie meer sleep as die tarra gewig van jou sleepvoertuig nie.   My Ranger kan ook volgens Ford 3500kg gerem (inloop remme) sleep.  Met 'n tarra gewig van 2080kg ie ek egter beperk tot 2080kg.   Andre se onkunde oor die wet is tipies wat orals opmerklik is.      Sou daai Isuzu oor diensremme beskik dan kan jy Andre glo mits sy Destination ook diensremme het - wat nie die geval is nie.   Andre weet seker ook nie wat diensremme is nie.

As 'n verkeersbeampte aangehaal word, dan glo die storie verteller ook in die Paashaas, ens.

Groete

Dit is 'n feit dat die wet aandui dat jy nie die tara van die sleep voertuig mag oorskry as die sleep voertuig en karavaan nie toegerus is met diens remme nie.

Die diens remme, inloop remme en nood remme en dies meer is 'n besprekking op sy eie.  Veral as mens na die beskrywing van die terme in die wet gaan kyk, lok dit vele opinies uit.

Wat ek wel wil noem is dat die verkeers beampte nie 'n manier het om die Tara wet af te dwing nie.  Dit is waarom hulle by die weeg brue die vervadiger se spesifikasie gebruik. Dis nou die 3 Ton en 3,5 ton vermoëens.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:08:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Rakende die nuwe Exclusive. Ek weet nie...

Ek dink as ek in die mark sou wees vir n Exclusive, sou ek die ou model verkies het. Badkamer het maar beknopt voorgekom.....maar nie net dit nie, oor die algemeen is die ouer model mooier. 

M2c...smaak sal seker verskil

Die nuwe look van die Jurgens karavane is vir my 'n groot plus.  Dit lyk baie netjies binne.  Ai daai Penta steel maar nog altyd my hart.

Dan die uitleg van die Exclusive is vir my baie nice.  Maar die praktiese kant daarvan nie so lekker nie.  As jy klaar gestort het en Ma wil die toilet gebruik moet jy alles om die toilet eers afdroog anders doen jou klere die afdroog werk.  Ek glo dit is een van die hoof redes waarom die stort in die Palmas en die 2001 Wilk Topaz ook nie juis gebruik was nie.

Duidelik het hulle geen info en terugvoer van die gereelde kampeerders oor weeg nie.  Dis jammer want tydens ons besoek aan die fabriek het dit gelyk asof dit iets is wat hulle sou in ag neem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:22:01 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Ek verstaan wat Leon hierbo noem oor die Tarra vs BVM kwessie.   Ons moet net hoop dat daar nie 'n verkeersbeampte is wat tot by Reg 248 lees nie.  Dan hoef hy/sy net 'n veronderstelling (Presumption) te maak oor die BVM en dan moet die sleper bewys die aanskrywing is verkeerd.  

As ons aanvaar dat die info mbt tarra en BVM op die lisensie- en dataskyf van beide voertuig en sleepwa korrek is, dan kan hy/sy jou maar skryf vir 'n oortreding. 

Geniet die dag verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:35:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek verstaan wat Leon hierbo noem oor die Tarra vs BVM kwessie.   Ons moet net hoop dat daar nie 'n verkeersbeampte is wat tot by Reg 248 lees nie.  Dan hoef hy/sy net 'n veronderstelling (Presumption) te maak oor die BVM en dan moet die sleper bewys die aanskrywing is verkeerd.  

As ons aanvaar dat die info mbt tarra en BVM op die lisensie- en dataskyf van beide voertuig en sleepwa korrek is, dan kan hy/sy jou maar skryf vir 'n oortreding. 

Geniet die dag verder.

Hy kan maar skryf ek sal dit net gaan teen staan. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 14:50:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mens moet maar seker maak wat alles by n nuwe karavaan ingesluit word.....daai ekstras kan baie word. Byvoorbeeld die klein Quantum Connect se tent kos R35000 wat nie by aankoop prys ingesluit is nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 11:50:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens moet maar seker maak wat alles by n nuwe karavaan ingesluit word.....daai ekstras kan baie word. Byvoorbeeld die klein Quantum Connect se tent kos R35000 wat nie by aankoop prys ingesluit is nie

So verskil dit van vervaardiger tot vervaardiger.  Toe ons die Sensation gekoop het was die hoof tent soos met Jurgens Ci se produkte by die karavaan prys ingesluit.  Die rally moes as 'n ekstra bestel word.

Lyk my Quantum se produkte betaal jy ekstra vir die tent, kry jy dan 'n rally as standaard by? Okapi het net 'n Rally beskikbaar as ek reg onthou.

My opinie is mens koop nie 'n karavaan sonder 'n hoof tent nie.  En die enigste rede daarvoor is jy self gebruik dalk nie die hooftent nie maar die persoon wat hom dalk eendag by jou wil koop sal dit gebruik.  As jy dus nie een het nie stap die moontlike kopers by jou verby.  En verkoop jou wa dan moeiliker.

Help my as ek 'n verkeerde persepsie het. Karavaan kom met 'n hoof tent.  'n Rally canopy word beskou as 'n ekstra.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 13:56:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nie Hoefer op die skou gesien nie.....of het ek misgekyk? Hulle het juis laasjaar nuwe modelle gemaak.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 14:11:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink hulle was daar.  Is ook nie seker nie. Het net nie daar ingeloer nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za