English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 330
topics: 11 375
replies: 136 305
views: 39 261 458
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2019 VW T6 Kombi

replies: 11
views: 167
08 Mar 2020 @ 23:45:23 pm
Roger
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 11 years

Ek het 'n 2016 T6 Kombi met 'n VW Gansnek sleepstang.  Hierdie loop egter bietjie hoog vir my karavaan en buitendien wil ek die Tando bracket ook nog aansit.  Op my vorige T5 het ek 'n sleepstang laat aansit waar 'n drawplate en gewone sleepbol vasgeboud kan word.  Blykbaar pas die T5 sleepstang nie op die T6 nie, en die verskaffers is nie seker of 'n T6 weergawe al beskikbaar is nie.  Kan iemand dit dalk vir my bevestig asb.... of dalk raad gee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 00:11:22 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jy kry n bracket wat op die gooseneck vasboud vir n stabiliser. Campworld/ karavaan plekke sal dit in vooraad he.

Ek luister saam met jou op die draad want ek Kan nie dink hoe gaan jy n gooseneck towbar laer sak. Klink Vir my jy gaan n nuwe towbar moet installeer

Sterkte

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 07:31:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dra nie kennis van die bracket vir 'n Tando stabiliseerder wat op 'n goosneck haak sal pas nie.  Wel vir die Yellowblade  en Straightliner van Trapezium.

Autobar hier in Gezina Pretoria maak baie van die voertuie se sleepstange.  Jy kan hulle Google en dan kontak vir info oor die sleepstang vir jou T6 Kombi.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:31:14 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dra nie kennis van die bracket vir 'n Tando stabiliseerder wat op 'n goosneck haak sal pas nie.  Wel vir die Yellowblade  en Straightliner van Trapezium.

Autobar hier in Gezina Pretoria maak baie van die voertuie se sleepstange.  Jy kan hulle Google en dan kontak vir info oor die sleepstang vir jou T6 Kombi.

Leon jy Kan reg wees. Wat ek bedoel jy Kan n stabilizer kry om n gooseneck te pas. Ek het nie self een gehad maar wel die goed gesien.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 09:02:58 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het die probleem gehad toe ek met die Kuga begin het om 'n Sprite Supersport te sleep.  Ek het die oorkom deur 'n 'spacer' tussen die disselboom en die sleephaak op die karavaan te sit.  In my geval was dit maar nodig vir 30mm.  Dit het goed gewerk. Dis maklik om dit self van die regte dikte 'square tubing' , in my geval 30X50mm met voldoende dikte wande te maak of 'n ingenieurswerkswinkel behoort dit ook te kan maak. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 09:09:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maak die kombi se wiele kleiner......................... Ha ha ha laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 13:16:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 13:26:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mede kamp maat het saam met ons gekamp by Drieberge gedurende die forum naweek.

 

Hy sleep sy Klein Caravette met ook so Kombi en die kombinasie lyk heel chapperig.  karavaan loop gelyk agter die Kombi.

Wat sou die hoogte verskil wees tussen sy ou caravette en die wa wat jy sleep. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 18:44:22 pm
Roger
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 11 years

Gaats julle ek sal moet gaan meet, maar die Sprite Sabre het baie goed geloop agter die ou T5 waarvan ek die sleepstang laer gemaak het. 

Ek sleep nou Romany Blue Series maar die loop ook maar laag agter die Isuzu waarmee ek tot nou toe gesleep het.  Miskien moet ek eers meet voor ek koop en laat aansit.  Ek sal ook fotos opsit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:38:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gaats julle ek sal moet gaan meet, maar die Sprite Sabre het baie goed geloop agter die ou T5 waarvan ek die sleepstang laer gemaak het. 

Ek sleep nou Romany Blue Series maar die loop ook maar laag agter die Isuzu waarmee ek tot nou toe gesleep het.  Miskien moet ek eers meet voor ek koop en laat aansit.  Ek sal ook fotos opsit.

Wat is die model van die Blue Series wat jy het?  Hoe lyk die vering van die karavaan? Ek vra maar dat jy net 'n ogie daarop kan gooi.  

As die karavaan redelik oud is, is dit dalk 'n goeie ding om eerder die Rub axle as te laat versien.  Dit sal maak dat die wa hoër loop en die hoogte is uitgesorteer.

Dink maar daar aan.  Iemand op die forum het dit by ALKO laat doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:36:18 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1451
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Kan ‘n ingineursfirma nie net die gooseneck af saag en ‘n plaat aan swys nie? Trekstange se plate (adaptor plates) word tog mos maar aan geswys.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:17:00 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Bietjie van 'n waagstuk dink ek.  Die fabriek wat die trekstange maak, doen dit gereeld.  'n Ingenieursonderneming doen 'n verskeidenheid projekte en kan dalk net 'n fout maak.  As die plaat afbreek, sal die assuransie waarskynlik nie uitbetaal nie. En die breek kabeltjie sal dalk nie die remme aktiveer nie en waar beland die karavaan dan- dalk voor aankomende verkeer. Al hou die ding ook, sal ek nie weer met 'n geruste hart die karavaan sleep nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za