English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 962
Total Views: 82 694 404
topics: 11 040
replies: 129 077
views: 39 034 710
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2019 November Resort Rating Competition Winner

replies: 19
views: 269
02 Dec 2019 @ 10:46:31 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

2019 November Resort Rating Competition Winner

Congratulations to Brian Hibberd from Benoni who is this months RESORT RATING competition winner, he has won a 6pc Stainless Steel Cookware Set and Induction Stove from Snappy Chef.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 10:55:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geluk Brian {Badger}! Ek hoop jy geniet jou prys....dis nou regtig n nice prys daai!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 14:41:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie geluk, aanhouer wen met die rating van die oorde.

Spoggerige prys daai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 15:29:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geluk Brian {Badger}! Ek hoop jy geniet jou prys....dis nou regtig n nice prys daai!

En jy het ook gehoop ek wen dit.

Geluk.......wonder of hy dit nodig het.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 15:32:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Geluk. Groot prys om te wen.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 15:46:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watse oord het jy ge-rate? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 16:00:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Admin stuur vir ons n voorbeeld van n wenner.

Ek het n boek geskryf om die oord te evalueer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 17:30:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Admin stuur vir ons n voorbeeld van n wenner.

Ek het n boek geskryf om die oord te evalueer.

 

Sal interesant wees om te weet wat kriteria regtig is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:28:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

2019 November Resort Rating Competition Winner

Congratulations to Brian Hibberd from Benoni who is this months RESORT RATING competition winner, he has won a 6pc Stainless Steel Cookware Set and Induction Stove from Snappy Chef.

Admin bel my môre asb. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:38:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie geluk, aanhouer wen met die rating van die oorde.

Spoggerige prys daai.

Jy in November kamp en doen om vir Nov te kwalifiseer. Nie drie op eenaand in Desember nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:47:23 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Goeie more almal.

Ek het met Chuck gesels en verstaan nou hoekom daar so effense misverstand is oor hierdie maand se wenner. Brian was gekies as die wenner vir die vorige Msinsi prys in kzn, maar hy is gebaseer in Gauteng. So ons het 'n nuwe wenner gekies daardie maand vir die Msinsi prys en Brian was gekies vir die volgende rating prys, gebaseer op sy rating wat hy voor gekies was.

Dit was werklik nou 'n spesiale situasie, maar ander maande hardloop die ratings kompetisies redelik glad, sonder enige probleme.

Ratings wat in die maand gemaak word, word na gekyk vir die prys aan die einde van die maand. En ons probeer almal 'n kans gee om iets te wen. Volgende jaar is weer 'n nuwe jaar en dan staan almal weer kans om te wen.

Ek hoop dit verduidelik mos nou mooi vir julle.

Geluk weereens Brian.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:21:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie more almal.

Ek het met Chuck gesels en verstaan nou hoekom daar so effense misverstand is oor hierdie maand se wenner. Brian was gekies as die wenner vir die vorige Msinsi prys in kzn, maar hy is gebaseer in Gauteng. So ons het 'n nuwe wenner gekies daardie maand vir die Msinsi prys en Brian was gekies vir die volgende rating prys, gebaseer op sy rating wat hy voor gekies was.

Dit was werklik nou 'n spesiale situasie, maar ander maande hardloop die ratings kompetisies redelik glad, sonder enige probleme.

Ratings wat in die maand gemaak word, word na gekyk vir die prys aan die einde van die maand. En ons probeer almal 'n kans gee om iets te wen. Volgende jaar is weer 'n nuwe jaar en dan staan almal weer kans om te wen.

Ek hoop dit verduidelik mos nou mooi vir julle.

Geluk weereens Brian.

Ek het ook onlangs n naweek gewen by dieselfde oord wat ek van die hand gewys het.

Maak nie saak nie, noem maar net.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 09:55:29 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1098
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Nee wat, ek het ook al moed opgegee om so 'n prys te wen. Skryf ook boeke omtrent die kampe wat ek gedoen het, vrae gevra (sonder antwoord....) omtrent plekke wat nie gelys is nie, ensovoorts ensovoorts ......

Ek sou ook baie graag wou weet WAT die kriteria is en waarna gekyk word. 

So, sal maar aanhou kamp (wanneer ons kan) en evalueer (soos wat ek kan) .... sug!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 10:46:40 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 557
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek glo nie daar is werklik 'n kriteria waarvolgens die wenner bepaal word nie.

Kul jou hier en kul jou daar en siedaar is die wenner.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 11:28:15 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1239
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Verstaan nou nie lekker nie, my "kokonut" is maar leeg.

Goeie more almal.

Ek het met Chuck gesels en verstaan nou hoekom daar so effense misverstand is oor hierdie maand se wenner. Brian was gekies as die wenner vir die vorige Msinsi prys in kzn, maar hy is gebaseer in Gauteng. So ons het 'n nuwe wenner gekies daardie maand vir die Msinsi prys en Brian was gekies vir die volgende rating prys, gebaseer op sy rating wat hy voor gekies was.

Dit was werklik nou 'n spesiale situasie, maar ander maande hardloop die ratings kompetisies redelik glad, sonder enige probleme.

Ratings wat in die maand gemaak word, word na gekyk vir die prys aan die einde van die maand. En ons probeer almal 'n kans gee om iets te wen. Volgende jaar is weer 'n nuwe jaar en dan staan almal weer kans om te wen.

Ek hoop dit verduidelik mos nou mooi vir julle.

Geluk weereens Brian.

 

Draad met opskrif "2018 August Resort Rating Competition" word daar genoem dat vorige maande se ratings ook in ag geneem word, nou is dit slegs vir die betrokke maand. 

Lekker ou geel wortel voor die Donkieslaughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 21:45:53 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Admin, with your permission I would like to respond to the above comments:

Firstly, many thanks to all who wished us well on this prize.

Geert.

Watse oord het jy ge-rate? 

 To answer your Question, I don't know,  I have rated every resort we have visited since buying our Skipper Oyster just over 3 years ago, some 32 Resorts, and some of those twice.

I have never rated any resort with the hope of winning any prize. My singular motivation has been to contribute my observations and opinions to  enhance the quality and accuracy of information available to all campers and caravaners in and visitors to South Africa.

I have been using The " Camp and Live" camping guide since before we got our caravan to assist in the selection of resorts for Bungalows, Cabins and so on. I am not aware of any other publication with such comprehensive, accurate and reliable information on resorts throughout the whole country. I have tried an alternative guide, only to find it's information falls short in many respects.

I don't know whether I am entitled or even allowed to do so, but I promote the use of the "Camp and Live" guide among  friends  and other campers I meet in our travels and would recommend it to all who travel in whatever capacity around our beautiful country.

You will see from previous comments relating to rating that it  has always been my intention and belief that we should all work toward the quality of information available to all campers.

Once again, many thanks to all who wish us well on being given this prize, we really appreciate it.   It's a great prize!!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 06:52:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Great attitude with regards to the rating system.  It is to the benefit of all here on the forum.  In the end it pays to be committed and you got a prize doing a duty if I may put it that way.

Again congrats with the prize you got.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 11:29:40 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Admin, with your permission I would like to respond to the above comments:

Firstly, many thanks to all who wished us well on this prize.

Geert.

 To answer your Question, I don't know,  I have rated every resort we have visited since buying our Skipper Oyster just over 3 years ago, some 32 Resorts, and some of those twice.

I have never rated any resort with the hope of winning any prize. My singular motivation has been to contribute my observations and opinions to  enhance the quality and accuracy of information available to all campers and caravaners in and visitors to South Africa.

I have been using The " Camp and Live" camping guide since before we got our caravan to assist in the selection of resorts for Bungalows, Cabins and so on. I am not aware of any other publication with such comprehensive, accurate and reliable information on resorts throughout the whole country. I have tried an alternative guide, only to find it's information falls short in many respects.

I don't know whether I am entitled or even allowed to do so, but I promote the use of the "Camp and Live" guide among  friends  and other campers I meet in our travels and would recommend it to all who travel in whatever capacity around our beautiful country.

You will see from previous comments relating to rating that it  has always been my intention and belief that we should all work toward the quality of information available to all campers.

Once again, many thanks to all who wish us well on being given this prize, we really appreciate it.   It's a great prize!!!!

 

This is an excellent approach to the rating system. Not for purposes of winning a prize, that should be secondary, but for creating an updated reference system for use by all.

Well put Brian.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 12:53:47 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

This is an excellent approach to the rating system. Not for purposes of winning a prize, that should be secondary, but for creating an updated reference system for use by all.

Well put Brian.

I agree with Proffie. 

I also won a Snappy Chef a few months ago. It was a big surprise as I do not do the ratings with the eye on prizes. I derive a lot of valuable information from other's ratings and try to make my contribution in this regard too. According to the list of assessors, I have done 42 ratings so far.

I've drawn up an Excel table from the CaravanParks.com ratings (which I update regularly). If a resort or camp does not score at least 4 out of a possible 5 for 'security' and 'ablutions', it does not get a place on my personal list. Presently my list consist of 176 parks/camps/resorts of which 15 are rated 5 "stars" for both 'security' and 'ablutions'. 

I encourage every user of this forum to participate in rating the resorts they visit. But please - do a proper rating by giving detailed comments.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required