English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 161 158
topics: 773
replies: 12 375
views: 4 967 368
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

2018 Ford Ranger 2.2 Super Cab

replies: 25
views: 464
02 May 2019 @ 14:58:37 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Hi Manne. hier is n vraag vir die manne met al die kennise, ek het vir my n 2018 Ford Ranger 2.2 Super Cab Diesel gekoop die een met die groter motor 118Kw en 385 Nm Torque, nou my vraag is, ek is gewoont om my karavan (2002 Sprite Splash) met my Mercedes Benz ML te sleep, nou wil ek die Ford probeer om te sien hoe hy die karavaan gaan sleep. Ek weet daar is redelik baie ouens op die site wat Ford Rangers het, en wie beter sal nou vir my kan se hoe die Ford 2.2 diesel sal sleep?

As julle nie omgee nie sal ek dit waardeer as julle my so n bietjie laat weet van julle ondervinding met die Ford en sleep.

 

Groete 
johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:24:06 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 9 years

Hi daar ek het 2.2 doublecab waarmee ek sleep dit is die110 kw 6 spoed ek het geen probleme nie en hy sleep soos n droom verruil hom vir niks.  Diesel verbruik is ook goed kry 10km per liter teen 100 km/h myne is 'n 2014 model. Sleep in 5de rat.

Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:26:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As ek n skatting moet maak sal ek se hy sal dit sleep soos m droom. Wat is die gewig van die Sprite splash plus minus as jy hom klaar gelaai het.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:53:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n 2.2 Ranger. Ek het eers vir 2jaar n Splash met hom gesleep en nou n Swing. Ek is 100% tevrede.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:58:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n 2.2 Ranger. Ek het eers vir 2jaar n Splash met hom gesleep en nou n Swing. Ek is 100% tevrede.

As jy nog op soek is na n Ranger Super cab....hoor by Leon hier op die forum. Hy het n 2018 te koop gehad met iets soos 8000km. Baie ekstras en teen winskoop prys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:04:54 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4878
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Hi Manne. hier is n vraag vir die manne met al die kennise, ek het vir my n 2018 Ford Ranger 2.2 Super Cab Diesel gekoop die een met die groter motor 118Kw en 385 Nm Torque, nou my vraag is, ek is gewoont om my karavan (2002 Sprite Splash) met my Mercedes Benz ML te sleep, nou wil ek die Ford probeer om te sien hoe hy die karavaan gaan sleep. Ek weet daar is redelik baie ouens op die site wat Ford Rangers het, en wie beter sal nou vir my kan se hoe die Ford 2.2 diesel sal sleep?

As julle nie omgee nie sal ek dit waardeer as julle my so n bietjie laat weet van julle ondervinding met die Ford en sleep.

 

Groete 
johan

Ekt 'n klient hier in Pretoria, met amper presies dieselfde situasie.. Hyt ook met ML gesleep en toe koop hy die 3.2... Hy vertel my die ouens het so ophef gemaak oor die Ford en toe is dit vir hom maar teleurstelling.

Ek het natuurlik vir hom gesê ekt self baie lekker met die 3.2 gesleep en dat krag nie issue was nie aar sy verwysingsraamwerk waar hy vandaan kom is probleem.

Sterkte, hoop jy is tevrede

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:31:39 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Manne baie dankie vir julle raad, ek sal wel die Ford probeer en sien hoe vaar hy teen die ML, gelukkig het ek nog die ML :-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 17:48:42 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7345
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy nog op soek is na n Ranger Super cab....hoor by Leon hier op die forum. Hy het n 2018 te koop gehad met iets soos 8000km. Baie ekstras en teen winskoop prys

Hy is reeds verkoop.  Dit was meer as n bargain.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:05:01 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 519
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

met verwysing na die ML  was dit 'n 320 / 350 (155 kw / 550 nm) dan gaan jy dit mis was dit 'n 250 kan jy moontlik beter af wees ek ken nie sy speck nie.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:09:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

met verwysing na die ML  was dit 'n 320 / 350 (155 kw / 550 nm) dan gaan jy dit mis was dit 'n 250 kan jy moontlik beter af wees ek ken nie sy speck nie.

Ek sien profile wys 350

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:39:07 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Baie dankie vir julle raad, my ML is n 350 petrol 225kw en 370Nm torque.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 07:50:26 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 519
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Baie dankie vir julle raad, my ML is n 350 petrol 225kw en 370Nm torque.

daai is koning sleep krag. en jy sal moet aanpas maak nie saak waar jy heen gaan nie behalwe V6 diesels en daar is twee van hulle in bakkie formaat.

Ek het 'n C3 cdi BE sedan 195 kw /620 nm en sy sleep krag is ongekend maar het nie pakplek nie. gebruik 3.2 BT50  DC vir sleep werk

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 11:10:32 am
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Dankie Swanie, ek het darem nog die ML en gebruik die ML meestal net om die karavaan te sleep, ek het maar net gewonder hoe die 2.2 diesel die karavaan sal sleep, maar wat ek wel sal doen as ons weer gaan kamp en dis nie te ver weg van die huis af nie sal ek die Ford gebruik om te probeer vergelyk :-( 

Dankie vir jou raad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 13:25:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan daai 2.2 Tipper gaan die Splash soos 'n droom sleep. En die brandstof verbruik gaan ook laer wees as met die ML.

My maat wat in Desember oorlede is het 'n Jurgens Classique  met so 2.2 Super Cab gesleep.  Die Tipper het dit met gemak gedoen.

Jy gaan dit die eerste keer doen en dan nie weer sommer die ML gebruik nie.  Bo en behalwe die meer pak spasie op die Tipper is hy mans genoeg vir die joppie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 12:54:39 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Dankie Leon ek vat jou woord hiervoor en gaan die Ford probeer en sien hoe hy vaar met die karavaan :-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:06:40 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Daardie 2.2 Ford engins is dieselfde wat hulle in die Landrover Discovery Sport gebruik het.  Nou is die disco sport net 2.0 L as ek dit reg het met so 500 nm, selfde as die 2.0 Diesel wild track

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:22:28 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Baie dankie ek sal die Ford probeer en sien dankie vir al die raad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:39:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Leon ek vat jou woord hiervoor en gaan die Ford probeer en sien hoe hy vaar met die karavaan :-)

Laat weet ons wat jou eie bevinding is.  Ons kan raad gee hier maar soos met alles het elke ou maar sy gevoel en opinie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:13:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pasop net dat jy daai koppelaar stadig los andersins gaan jy daai onderstel onder daai karavaan uitruk.....laughinglol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:28:01 am
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Mooi man :-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 08:24:16 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

John, het jy toe al met die 2.2 gesleep?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 15:14:09 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hennie nee ek het nie. Ek het wel die 2.2 en die 2.0 Bit deeglik getoets bestuur. 

Ek het my roete met opdraende, gelyk pad, snelweg en  robot tot robot. Ek het die nuwe Navara, Toyota, en Ford selfde tyd en selfde roete gevat. 

Ek kyk om mee te begin na interior, exterior. Die bakwerk, breedte, gewig en wheelbase vertel my baie wat die stabiliteit van die voertuig sal wees. Dan kyk ek na almal se versnelling op n steil opdraende op n spoed van 100 na 140. Dit is hoe ek bepaal wat vir my die beste is. 

Die Ford 2.0 Bit is ver bo in die bekostigbare bakkies tot 800 000 en die veiligheid ekstras in die wild track is iets wat nie te vergete moet gaan

Die 2.2 Ford en 2.8 Toyota se krag is vir my baie dieselfde en kan nie regtig n groot verskil kry my keuse sal gaan by Ford.

Ek was glad nie beïndruk met die krag van die nuwe Navara. Ek het tydens die toets bestuur die verkoopsman gevra of daar fout is en of ons n ander voertuig kan toets. Hy het my verseker die voertuig is niks mee fout en juis gebruik hulle dit om mee te toets.

Ek is nie n gesertifiseerde toets persoon maar ek weet wat belangrik is en belangrik vir my is en konsulteer vir baie aankopers Ek kyk bloot wat iets vir die oog is, sal my vrou dit geniet om die voertuig na n tea party toe te ry, waarborg, na verkope diens, lang termyn uithou vermoë en baie belangrik brandstof verbruik. ( twee grootste uit gawe naas jou aankoop prys) Hierdie is waarna ek kyk vir n sleep voertuig, gemaklike en veilige vakansie kar. As ek wil gaan klippe klim en bakstene wil rondry sal die nie my keuse wees. Ek stress nie oor herverkoop waarde. Ek glo jy koop nie n voertuig om ongelukkig te wees vir 5 jaar en dan een dag se plesier te he want jy het n goeie prys gekry. Jy koop n voertuig wat werk vir jou, wat vir jou en jou familie mooi is en een wat jy nie kan wag om mee lang pad te vat, iets wat jy vir n volle 5 jaar geniet. Geen voertuig gee jou naasteby geld terg by her verkope . Dit is n storie daardie.  

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 15:34:23 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Hi Hennie jong ek moet eerlik se ek het nog nie die kans gekry om die karavaan met die ford te sleep nie, ja ek het die ford nou al n paar keer gery om te kyk hoe hy bestuur en ook sy petrol verbruik teenoor die ML, sodra ek n kansie kry gaan ek die karavaan agter hom haak en ky wat maak hy dan :-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 17:20:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tensy jy die ML vir iets anders nodig het gaan jy hom na die sleep toets verkoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 17:43:24 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 2 years

Hi Leon nee dit sal nooit gebeur nie, die ML is my favoured SUV en sal altyd so bly, die bakkie sal wel gebuik word maar nooit die ML vervang nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 16:51:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

laughinglaughingtongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required