English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 500
Total Replies: 234 846
Total Views: 82 545 899
topics: 781
replies: 12 387
views: 4 933 672
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

2016 X-Trail 2.0 towing Gypsey Regal

replies: 14
views: 357
05 Jun 2019 @ 16:10:19 pm
Dawie Degenaar
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 Jun 2019
Experience: 7 years

Good Afternoon All,

I need advise if anybody is towing with a 2016 - X-Trail 2.0 Petrol. We have a Gypsey Raven and considering to sell the Raven to a Gypsey Regal.

My car specs showing I can tow up to a 1500kg with brakes which the Raven is perfect and will tow it easily, but If we proceed to buy the Regal I am just concerned that the Nissan will struggle.

I would appreciate any comments on this.

Regards

Dawie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 20:47:06 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4441
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welcome to the forum Dawie.

If you feel yor current van is towed well with the car then adding 200kg in the GVM will be felt but not that much of a difference. The drag due to speed will be the same as the type of body is the same.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 05:46:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Welcome Dawie.

I think that you will do fine.  A while ago someone had a similar question with regards to towing with the petrol X-Trail.  And comments there was favorable.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 07:53:26 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Good Afternoon All,

I need advise if anybody is towing with a 2016 - X-Trail 2.0 Petrol. We have a Gypsey Raven and considering to sell the Raven to a Gypsey Regal.

My car specs showing I can tow up to a 1500kg with brakes which the Raven is perfect and will tow it easily, but If we proceed to buy the Regal I am just concerned that the Nissan will struggle.

I would appreciate any comments on this.

Regards

Dawie

Vriende het `n Sprite (dink dit is `n Swing) met een gesleep en was heel gelukkig.

(jy gaan nie `n reisies wen nie ).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 14:26:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek sleep met myne en is baie tevrede so teen 110kmpu 8kmpl en dit is myne ek kan kry wat ek wil

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 15:13:19 pm
Anonymous

Ek sleep met myne en is baie tevrede so teen 110kmpu 8kmpl en dit is myne ek kan kry wat ek wil

Daardie syfers lyk gladnie sleg vir 'n 2.5 Petrol nie.

Watter grootte karavaan sleep jy, oom WJ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 15:32:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Aah. Welkom op die forum Dawie.  

Hou ons op hoogte. 

Ek glo die X  sal die groter wa met gemak kan sleep.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 19:29:37 pm
Dawie Degenaar
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 Jun 2019
Experience: 7 years

Baie dankie aan al die comments, ons het besluit om voort te gaan met die Regal, ons ry Saterdag oggend om hom te gaan haal in Potgietersrus so 250km van ons huis af, so dink dis n goeie toets lopie om terug te sleep.

Let wel, ek is bekommerd oor die gross vehicle mass van die regal dit wys 1300 so met al die adisionele goed wat by kom wat ons inpak, oorskry ek die X-trail se maximum towing capacity, sal dit n problem wees?

Dankie vir die verwelkom op die forum.

Groete

Dawie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 05:22:49 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Sprite Surfer delux DK sleep net tot 5 de rat gebruik nie 6 de rat as ek sleep, glo nie daar in nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 07:12:23 am
Anonymous

Sprite Surfer delux DK sleep net tot 5 de rat gebruik nie 6 de rat as ek sleep, glo nie daar in nie

Die syfers lyk baie goed, veral met die Surfer.

Ek sleep 'n Sprite Swift wat redelik ligter is as die Surfer en kry met my 2.0 Dci lig gelaai in die omgewing van 10 - 10.5 km/lt teen 120 km/h.

Swaar gelaai vir lang kamp, 9 - 10 km/lt teen 120 km/h.

Ek self glo ook om net in 5de rat te sleep. As ek eers op die snelweg is en die pad is stil, bly ek in 5de rat tot en met waar ek moet spoed verminder by 'n tolhek.

Die x-trail is 'n baie lekker sleep voertuig en ekonomies, veral op 'n gemiddelde grootte karavaan.

Ek sal seker eendag baie swaar afskeid neem van myne. Ek het hom bykans ingeruil op 'n ander tipe fabrikaat voertuig, maar baie vinnig tot my positiewe besluit gekom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 10:11:14 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Myne nou net gekr,y het my Jeep ingeruil op xTrail.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 11:09:03 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons was Clarens toe vir naweek en toe via Lesotho terug Noordkus toe. Swaer het daarenteen van Bothaville af gery en toe saam met ons Ballito toe en toe weer terug Bothaville toe. Hy ry met 1.6 XTrail (diesel) met al die "bells and whistles". Nie net het die motortjie baie krag nie maar hul brandstofverbruik vir die hele trippie was 'n ongelooflike 19 km/l. Voorwaar uitstekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 11:41:15 am

Dit is so Heinrich, die diesel modelle is uitstekend met brandstof verbruik.

As ek solo ry en soos 'n beskaafde gedissiplineerde bestuurder op die snelweg teen 120-130 km/h, is my diesel verbruik 5,2lt/100km = 19,2 km/lt.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 11:48:31 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4441
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie dankie aan al die comments, ons het besluit om voort te gaan met die Regal, ons ry Saterdag oggend om hom te gaan haal in Potgietersrus so 250km van ons huis af, so dink dis n goeie toets lopie om terug te sleep.

Let wel, ek is bekommerd oor die gross vehicle mass van die regal dit wys 1300 so met al die adisionele goed wat by kom wat ons inpak, oorskry ek die X-trail se maximum towing capacity, sal dit n problem wees?

Dankie vir die verwelkom op die forum.

Groete

Dawie

Dawie sjoe maar jy wil baie laai. Die GVM v d Regal mag net 1300kg wees anders kan jy boetes op die hals laai. Soos jy noem jy is bang jy gaan die X-trail se maks sleep vermoee oorskry. Dit beteken jy oorskry ook die Regal se maks met 200kg.

Dalk moet jy so pak dat jy meer in die X-Trail laai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 10:02:10 am
Dawie Degenaar
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 Jun 2019
Experience: 7 years

Dankie julle, askies ja die 1300 is die maksimum van die regal en glo nie ek sal dit oorskry nie.

Wil maar net laat weet ons het die Regal to gaan haal en julle is reg die X-Trail het my baie impress, sien uit om die naweek te gaan kamp.

Groete 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required