Kontak my via classifieds op hierdie website
Ai Geert jy kon darem daai wiele gepolish het voor jy die foto geneem het.
Hoop hy verkoop vinnig ou maat.
Sterkte Geert.
Ek hoop jy kry die wa gou verkoop. Hy lyk nog mooi!
Soos ek Geert leer Ken het kan jy sy wa maar toe oge koop. 👍
War is die BVM van die Swing Geert.
Stem saam.
Hoekom verkoop jy? Ek hoop nie julle gaan ophou kamp en van die Forum verdwyn nie?
Ek gaan ook nou "Anonymous " word...🙂
Nee...ek het n Jurgens Expo in die oog. Dink hy is meer prakties vir ons. Swing het te veel items wat ons nie gebruik wat spasie opneem...soos buite wasbak, mikrogolf, stoof, binne wasbak. Expo is basies bed, yskas en kassies....dis al wat vir ons belangrik is....sal losstaande Snappy chef saamneem in een van die kaste. Miskien gaan ek spyt wees....weet nie....hoop nie so nie, maar is mal oor Expo se uitleg
Mr Anonymous ek dink dit is 'n goeie kopie. Die feit dat die bed van die muur af weg skuif in die "Slaap mode" maak dat die eintlik geklas kan word as 'n tipe eiland bed.
Prag wa. Ek glo nie jy sal spyt wees nie.
Nog so paar foto's. Prys nou R159k. Kontak besonderhede onder classifieds op hierdie website
R170,000 dit sluit die PowrTouch movers dan in
Die Swing was nog altyd my droom wa.
Ek dink dis een van die bestes op die mark, regte groote, gewig en gemak.
Die Swing was nog altyd my droom wa.
Ek dink dis een van die bestes op die mark, regte groote, gewig en gemak.
Ja....het lekker gesleep. Hy sal seker nou tot na lockdown moet staan
Geert, het jy hom nognie verkoop nie?
Ek het my Swing so 3 jaar terug verkoop. Baie nice wa gewees. Het hom nuut in 2009 gekoop.
Geert, het jy hom nognie verkoop nie?
Ek het my Swing so 3 jaar terug verkoop. Baie nice wa gewees. Het hom nuut in 2009 gekoop.
Nee Hennie....daar is n handelaar wat belangstel, hy het klient wat so een soek, hy het net voor lockdown kom loer, maar hulle is ook nou gesluit
Nee Hennie....daar is n handelaar wat belangstel, hy het klient wat so een soek, hy het net voor lockdown kom loer, maar hulle is ook nou gesluit
Sterkte, ek hoop regtig hy word verkoop. Handelaars wil natuurlik nie die regte waarde betaal nie.
Sterkte, ek hoop regtig hy word verkoop. Handelaars wil natuurlik nie die regte waarde betaal nie.
Handelaar het gesê hy sal my prys gee....sal maar sien na lockdown
Noudat ons lyk my weer mag verkoop.....ek het weer advertensie gelaai onder classifieds
Nee Hennie....daar is n handelaar wat belangstel, hy het klient wat so een soek, hy het net voor lockdown kom loer, maar hulle is ook nou gesluit
Handelaar sê hy het klient wat sal teken by hulle en glo hulle gaan my gevraagde prys gee. Probleem is....hulle wil nie by my koop nie, wil hom op consignment kom haal
Versigtig Geert. Is dit n groot handelaar?
Hulle was laasjaar "bankkrot"....vir so 2 maande
Ek dink hulle is eerlike mense as ek aan die regte een dink.