English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 601
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 619
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2015 Sprite Splash Rally tent.

replies: 9
views: 166
07 Sep 2020 @ 08:05:34 am
QFer
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 24 Aug 2020

Goeie more.

Ek wil graag weet waar kan ek 'n Rally tent koop vir my 2015 Sprite Splash. Ek sien niks op die karavaan handelaars se web tuistes nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 11:52:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie welkom hier op die forum.

 

Volledige tente en rally tente word baie min in voorraad gedra.  Die hoof tent is gewoonlik beskikbaar saam met die karavaan en 'n Rally word hoof saak lik maar bestel sou iemand so iets by sy nuwe wa wil he.

Jy kan een van twee opsies oorweeg.

1.  Gaan na 'n Camp World of Leisure World tak en hulle sal een vir jou bestel.

2.  As dit moontlik is, leen 'n gepasde rally by 'n mede kampeerder en laat maak vir jou een

Die tweede opsie gaan dalk so effe goedkoper wees as 'n bestelling van die fabriek af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 12:36:37 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Gaan kyk op Classifieds daar het vanoggend 1 opgekom .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 12:38:42 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Daar is n advertensie vir sidewalls ook lyk nog nuut .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 13:13:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Quintin jy sal moet wikkel.  Daai Rally en Rally sy kante gaan vinnig opgeraap word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 21:25:43 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Quintin,welkom,sien nou hoe maklik kry jy op hierdie forum hulp,en dit kos jou niks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:51:58 am
QFer
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 24 Aug 2020

Baie baie dankie julle ek het met Paul in verbinding getree en ons gaan ons Rally tent Saterdag haal.laughinglaughingHierdie is 'n wonderlike forum. 'n Moet vir elke kampeerder!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 14:34:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie baie dankie julle ek het met Paul in verbinding getree en ons gaan ons Rally tent Saterdag haal.laughinglaughingHierdie is 'n wonderlike forum. 'n Moet vir elke kampeerder!!

 

Daai was nou n bargain ......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:10:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan kyk op Classifieds daar het vanoggend 1 opgekom .

Baie baie dankie julle ek het met Paul in verbinding getree en ons gaan ons Rally tent Saterdag haal.laughinglaughingHierdie is 'n wonderlike forum. 'n Moet vir elke kampeerder!!

 

Jy moet vir Willie ook dankie sê.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 06:28:18 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Gawe mense hier..... Mens kry altyd hulp

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za