English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 713
topics: 725
replies: 5 901
views: 2 375 013

2014 Sprite Tourer SP te koop

replies: 4
views: 212
07 Oct 2019 @ 18:06:34 pm
gotto
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 03 May 2018
Experience: 34 years
Karavaan te koop, uitstekende toestand. Kis tipe yskas/vrieskas vervang met groot Defy eenheid. Groot buite kombuis, klein hangkas en twee ekstra rakkies - soos per fotos.  Karavaan word verkoop met standaard "awning" plus voor en sykante. Die foto van die "awning" en sykante en net gebruik ter illustrasie.
R179 500.00 Navrae aan Gerhardt by 0728277052 of gerhardt.otto@gmail.com asb.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 19:38:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie mooi wa.

Hoop jy kom reg.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 18:06:02 pm
gotto
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 03 May 2018
Experience: 34 years

Thanks Chuck, not in a hurry to sell. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 18:19:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sit hom ook onder classifieds op hierdie website. Die mense wat woonwaens soek gaan nie noodwendig op die forum lees nie. Sterkte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 09:22:36 am
gotto
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 03 May 2018
Experience: 34 years

Dankie RC, ek maak so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required