English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 955
Total Replies: 272 079
Total Views: 83 934 682
topics: 860
replies: 6 969
views: 2 424 520

2013 Sprite swing for a 2003 penta

replies: 33
views: 454
22 Apr, 2022 @ 20:05:23 pm
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Am I insane to swap my 2013 sprite swing for a 2003 penta. I am looking for more space to move around especially the bed area. Thanks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr, 2022 @ 20:41:07 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

I have a 2001 Penta with Side Tent and Stoep, as well as a full rally with side pannels.

Everything is well looked after.

Should you be interseted, send photos of the Swing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr, 2022 @ 20:50:04 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

I have a 2001 Penta with Side Tent and Stoep, as well as a full rally with side pannels.

Everything is well looked after.

Should you be interseted, send photos of the Swing.

The Penta was recently resealed, fitted with BF Goodridge tyres and spare never in used, still has the sticker on.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr, 2022 @ 21:10:46 pm
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

I am new to this how do I send pictures 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr, 2022 @ 21:21:25 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

I am new to this how do I send pictures 

Photos.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
22 Apr, 2022 @ 21:29:54 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

You can W/App me to:

0sewe650three2six93.

The license is updated.

Should you require more pic's, I will send tomorrow.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 05:11:57 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sou dit nie doen nie. 2013 Swing is baie meer werd as n 2003 Penta. Verkoop liewer en koop. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 08:34:41 am
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Ek sou dit nie doen nie. 2013 Swing is baie meer werd as n 2003 Penta. Verkoop liewer en koop. 

Om eerlik te wees Geert, stem ek 120% saam met jou.

Hoekom dink jy het ek so vinnig reageer?

Ek het alreeds ń plan in die kop gehad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 09:31:27 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Om eerlik te wees Geert, stem ek 120% saam met jou.

Hoekom dink jy het ek so vinnig reageer?

Ek het alreeds ń plan in die kop gehad.

Skuus Dennis, was nie my idee om jou planne in die wiele te ry nie. Ek dink nie as permie gaan jy aanpas in Swing nadat jy gewoond is aan ruimte van Penta nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 10:28:05 am
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Skuus Dennis, was nie my idee om jou planne in die wiele te ry nie. Ek dink nie as permie gaan jy aanpas in Swing nadat jy gewoond is aan ruimte van Penta nie

Geen probleem Geert. (NO Hardfeelings).

My vrou was ook op haar "Agterpote" toe ek haar dit vertel en dadelik teruggekap:

DAAR IS GEEN MANIER WAT EK SAL TOELAAT DAT JY DIE TRANSAKSIE SAL DEURVOER NIE!!!!

EK moes maar ewe gedwee die idee uit my kop kry (LOL).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 11:42:14 am
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Dankie waardeer dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 12:49:07 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Dankie waardeer dit

As jy jou Swing privaat verkoop of inruil, is die moontlikheid groot dat jy ń "equal swop" kan kry op in die omgewing van ń 2005 - 2006 Penta of Reagal.

Die Reagal is redelik goedkoper as die Penta, maar dieselfde spasie.

- Penta = Jurgens.

- Reagal = Gypsey.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 13:19:14 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

As jy jou Swing privaat verkoop of inruil, is die moontlikheid groot dat jy ń "equal swop" kan kry op in die omgewing van ń 2005 - 2006 Penta of Reagal.

Die Reagal is redelik goedkoper as die Penta, maar dieselfde spasie.

- Penta = Jurgens.

- Reagal = Gypsey.

Doen jouself ń guns.

Gaan na Classifieds:- Search 2013 Sprite Swing.

Daarna search Penta of Reagal en vergelyk prysklas.

Jy sal verbaas wees wat die prys verskil is.

Die 1ste foto was my Swift en 2de die Penta toe ek hom gekry het.

Ek is bly my vrou het soos ń "Skou Perd" reageer, want dit sou my vir die res van my lewe gepla het om jou te roof.

Dit is nie my tipe nie, alhoewel my Penta in ń puik kondisie is.

Byvoorbeeld:- My Sprite Swift, 1994 model het ek 3-jaar gelede verkoop vir R60k agv sy kondisie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 13:52:28 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1798
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Monine welkom by die forum

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 13:59:29 pm
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Dankie ek sal bietjie kyk, so wat se jou vrou sal sy dit doen?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 14:34:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

My classique is ook in die mark..

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 14:36:44 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

My classique is ook in die mark..

Gaan jy ophou kamp?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 14:40:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Yep. B&B.

Brandstof nou te duur.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Apr, 2022 @ 15:16:51 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Dankie ek sal bietjie kyk, so wat se jou vrou sal sy dit doen?

Dit gaan gesmeek en gesoebat wees, maar sal dit oorkom.

Watter provinsie is jy?

Ek is in Modimolle, Limpopo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 15:20:20 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

My classique is ook in die mark..

Nou wat nou?????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 15:22:37 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Dankie ek sal bietjie kyk, so wat se jou vrou sal sy dit doen?

Op die einde van die dag sal sy (LOL).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 17:19:16 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Op die einde van die dag sal sy (LOL).

W/app my fotos na nommer gewysig bogenoem.

Moontlik is daar ń transaksie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 17:39:59 pm
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Vir hoeveel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 17:45:08 pm
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Ons is in Leeupoort Thabazimbi. Skuus ek is nog dom met die hoe kry ek jou nommer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 18:49:03 pm
Gerden
Moon Member
55% Profile Strength
Posts: 733
Joined: 04 Jan, 2021

Ons is in Leeupoort Thabazimbi. Skuus ek is nog dom met die hoe kry ek jou nommer

Ons gaan gereeld Thaba toe na my seun toe, maar sonder die wa.

Ons staan by Klipspringer, 6km buite Modimolle.

W/app fotos, dan werk ons volgens dit.

Volgende:-

- Is lisensie op datum?

- Is jou wa tenvolle betaal en op jou naam?

- Watter ekstras kom saam?

As jy bogenoemde kan gee, praat ons besigheid.

Kontak via W/app: 0sewe6vyf0drie2ses93 (Met fotos asb.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr, 2022 @ 08:23:52 am
Monine
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 22 Apr, 2022

Chuck vir hoeveel wil jou jou exclusive verkoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr, 2022 @ 21:03:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Chuck vir hoeveel wil jou jou exclusive verkoop

Dis n classique.....2019.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2022 @ 14:40:57 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

My niggie-hulle het vir jare en jare gekamp. Ek was altyd verbaas as hulle kom kuier het, want Cassie en Louise het telkens met 'n groter en nóg groter voertuig opgedaag - soos wat die karavaan groter geword het moes die sleepvoertuig by hou 

Ek kan onthou Cassie het eendag daar opgedaag met 'n motor waarvan die outomatiese ratkas met knoppies verstel word i.p.v. 'n rathefboom. Beste van alles die motor (kan glad nie die maak onthou nie) het sulke plaatjies op die deure gehad "Do not open windows when exceeding 120 mph" ..... manne, as 'n klein seuntjie het dit my vreeslik beïndruk ..... om te dink 'n mens kan uit die kar getrek word as jy so vinnig ry! WOW!!

Maar, soos hulle ouer geword het moes hul seun (Klein Cassie) gaan help om die karavaan op te slaan en na die tyd weer af te slaan, en dit het soms, afhangende waar hulle kamp, baie probleme, tydsgewyse, veroorsaak.

Hulle het dus opgehou kamp, karavaan en alles verkoop en van toe af in B&B's of chalets gaan bly. Ongelukkig het dít lank geduur nie, of die geld van die karavaan was op en deesdae bly hulle maar by die huis .........

Kort lessie Jinx, net om te sê ons wil jou nie verloor nie!😬

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2022 @ 17:12:11 pm

DITTO.

Dit is waar wat jy beskryf.

Met die Swift was dit "Easy and Going" omrede hy kleiner was en maklik hanteerbaar.

Met die Penta rek ons tydperke langer uit, want die op en afslaan raak moeilik, veral hoe ouer ons word.

Monine, oorweeg jou besluit??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2022 @ 17:15:03 pm

Ons almal begeer ruimte, maar tog is jou karavaan slegs julle slaapkamer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2022 @ 18:19:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

My niggie-hulle het vir jare en jare gekamp. Ek was altyd verbaas as hulle kom kuier het, want Cassie en Louise het telkens met 'n groter en nóg groter voertuig opgedaag - soos wat die karavaan groter geword het moes die sleepvoertuig by hou 

Ek kan onthou Cassie het eendag daar opgedaag met 'n motor waarvan die outomatiese ratkas met knoppies verstel word i.p.v. 'n rathefboom. Beste van alles die motor (kan glad nie die maak onthou nie) het sulke plaatjies op die deure gehad "Do not open windows when exceeding 120 mph" ..... manne, as 'n klein seuntjie het dit my vreeslik beïndruk ..... om te dink 'n mens kan uit die kar getrek word as jy so vinnig ry! WOW!!

Maar, soos hulle ouer geword het moes hul seun (Klein Cassie) gaan help om die karavaan op te slaan en na die tyd weer af te slaan, en dit het soms, afhangende waar hulle kamp, baie probleme, tydsgewyse, veroorsaak.

Hulle het dus opgehou kamp, karavaan en alles verkoop en van toe af in B&B's of chalets gaan bly. Ongelukkig het dít lank geduur nie, of die geld van die karavaan was op en deesdae bly hulle maar by die huis .........

Kort lessie Jinx, net om te sê ons wil jou nie verloor nie!😬

Yep, dis n groot besluit.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2022 @ 20:42:47 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20438
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Yep, dis n groot besluit.

Hou jou karavaan, dan hoef jy nie besluit te neem nie🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2022 @ 08:47:20 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4962
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Daar sal altyd iets wees wat beter lyk as die een wat ek nou het, hetsy of dit 'n voertuig, , sitkamerstel yskas of watookal is.  Ek dink as so-iets jou aandag trek, oorweeg hoeveel ekstra waarde dit vir jou gaan byvoeg en vergelyk dit met die prys wat jy vir die opgradering gaan betaal.  As die syfers nie klop nie en jy gaan steeds voort met die transaksie, het jy het net jouself te blameer vir jou waarskynlike uiteindelike finansiële ondergang, want dan gaan jy telkens sulke dinge doen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2022 @ 18:56:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11213
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hou jou karavaan, dan hoef jy nie besluit te neem nie🤣

Nog nie by die GROOT gekom nie..lol

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required