English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 691
topics: 777
replies: 6 339
views: 2 392 943

2011 Sprite Sprint Te Koop

replies: 4
views: 7015
07 Mar 2016 @ 21:07:56 pm
Bloubulhenk
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 09 Mar 2015
Experience: 35 years
2011 Sprite Sprint Te Koop. Karavaan is in n uitstekende toestand. Staan onder n son en reënseil,het n volledige tent en patio, spaarwiel,
grondseil,son reflekteerseil wat karavaan en tent bedek,tando stabiliseerder.Karavaan was laas gediens op 5 Mrt 2015. Leesligte is ook
bo die beddens geinstalleer. Saam met die wa kom ookheelwat ekstras. Kom kyk gerus en vergewis jou van die goeie kopie. Prys is R100,000 OH
Henk Redelinghuys ,Centurion , 0836591574
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2016 @ 11:57:01 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Very nice, hope it gets a worthy owner soon.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2016 @ 12:11:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Henk ek hoop dis in die mark om iets anders te koop. Waarmee vervang jy hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2016 @ 14:07:44 pm
Bloubulhenk
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 09 Mar 2015
Experience: 35 years
Hallo Leon
Jong jy gaan my nie glo nie,ek gaan hom nie vervang nie. Nou toe ons by Badplaas gestaan het,het ek en vroulief
besluit dit is nie meer vir ons nie. Moes seker nie die Wa gekoop het nie. Ons het 20jr laas weer probeer, maar het net nie meer die lus vir op en af slaan nie.. Sterkte vir julle kamptye en ek ondersteun jou ten volle. Sonder Jesus is ons almal niks!!!!!!!!! Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2016 @ 14:11:06 pm
Bloubulhenk
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 09 Mar 2015
Experience: 35 years
Hi Campervan
Thanks for your feedback, also hope it get a new owner soon. Enjoy your camping.
Regards
Henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za