English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 752
Total Views: 83 280 307
topics: 11 618
replies: 139 816
views: 39 359 835
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2011 Romany en 2005 Echo 3

replies: 20
views: 3809
25 Apr 2016 @ 09:36:29 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek en Janet het die naweek besluit om ons Romany en Echo 3 te verkoop en dan die opbrengs te gebruik om 'n nuwe Sprite Sprint te koop. Ek sal later fotos en pryse op classifieds plaas.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:39:01 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Sterke hoop jy kry hulle gou verkoop, is dit die normale Sprite Sprint of die ombouing ek het die normale een.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:44:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Fred,
Kyk net na die tarra van die nuwe of laat hom dadelik weeg op hulle koste , hahahaha.

Het jy probeer ve n intrade op nuwe sprint. Wil jou waarskynlik niks gee nie. Alhoewel ouer waens sterk in aanvraag is.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:46:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ons kyk na die normale een, ek glo nie ons sal weer off road camping weer gaan doen nie. Ons lywe laat dit nie meer toe nie. Ek hoor die 2017 model kom eerdaags uit en gaan vir so 170 verkoop.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:54:20 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Oom Koos ons was gister hier by die eenigste plek in Rustenburg en ek het my vervies. Ens was besig met 'n verkoopsman toe 'n ou (ek vermoed 'n bestuurder of 'n ding met 'n houding) ons onderbreek het en sy stempel probeer afdwing toe vervies ek myself en se ek sal eerder Brits of Joburg toe gaan waar mense bereid is om saam te praat en nie te domineer nie. Hulle bied my 110 vir die Romany aan hy(ongeskik) se dit is wat Jurgens se hulle mag gee.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:58:14 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Ek het ook gehoor van nuwe een dink in wegsleep gelees wag dan vir hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:02:24 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hannes ons is nie haastig nie, so ons gaan wag. Ons hoef nie te koop nie, maar wil so ons het tyd. Janet wil 'n vol tent he of 'n rally wat kan toemaak met nog 'n rally vir 'n stoep.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:29:12 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Fred, bel ve Loftus cc en hoor wat s hulle op n intrade. Hulle het my exclusive in bloem kom haal en na n week toe vra ek om die elegancedel te kanselleer, toes die exclusive verkoop en ek het my prys gekry. Wou 145 gehad het, hulle my 142 aangebied. Ek het hom oorspronklik by hulle gekoop ve 145 en 5 jaar en 100000kilos verder.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:32:22 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Fred hou LOFTUS caravans in gedagte as jy gaan koop en inruil. hulle kom na jou toe op Rustenburg om na jou wa te kom kyk en hulle is oop vir onderhandelings. Wally klim op sy bike en ry na jou toe tot by jou huis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 10:36:48 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Die Romany het ek by Loftus gekoop, dink ek sal weer na hulle gaan.

Ek weet van 'n geval van mense wat in die Kruger gesit het hy het op internet of iets by hulle 'n wa gesien en die deal oor die foon gedoen, 'n paar dae later het hulle sy nuwe wa in die Kruger gaan aflewer. Dit is wat ek diens noem.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 11:04:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is wragtig goeie diens.

Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 12:18:15 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Praat met toy by loftus hulle wil besigheid doen.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 12:21:11 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dankie Nico ek maak soo

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 15:23:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daai nuwe model Sprint het 'n buitekraan soos die nuwe Pentas...maar net koue water. Het werkstafels buite. Hulle hoeke is ook nie meer groen nie...maar blou. Baie lekker wa😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 15:28:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het ongelukkig nie foto van voor geneem nie...nuwe Sprint
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 07:44:08 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hy lyk baie mooi, ek het nie van die groen gehou nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 07:52:59 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek het gisteraand van die huis af vir Loftus 'n mail gestuur,  het vir hulle gevrae wat is die moontlikheid dat hulle na my wa en boswa kan kom kyk. Maar dit lyk my die link hierboo op businesses het nie gewerk nie want ek het nie 'n mail van myself gekry nie. Ek sal dit later weer doen, of het een van julle (Nico of Jan) Willie of Toy se kontak nommers dan skakel ek hulle derek?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 08:06:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16182
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Siende dat jy tyd op hande het. Maak van dit gebruik. Pak jou wa uit, maak hom weer netjies skoon van hoek tot kant, herseël die wa as dit moet. Diens die wiellaers. Sorteer die kamp uit rusting uit in terme van wat gee jy saam met die wa en wat hou jy.

Neem fotos van alles en pak net dit wat jy saam met die wa gee terug. Plaas nou jou advertensie oral waar jy kan met soveel fotos as moontlik. FOTOS VERKOOP JOU WA.

Hier gaan jy makliker jou prys kry. As jy vooraf foto kan wys van die herseel. Wa se mooi opgemaakte bed yskas aan die binnekant ens sal hy gou gaan. Pas net op vir die sharks daar buite.

Adverteer die wa vir dieselfde as wat hy tweedehans op die vloer sal staan. Las by as jy baie ekstras het en maak die prys onderhandelbaar.

Sterkte met die verkoop. My Classique het 'n jaar gevat voor hy weg is, maar ek het my prys gekry. Want ek het geweet die eerste ou wat my wa sien gaan hom koop, jy moet net die voete in jou wa kry veral as jy hom mooi opgepas het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 08:23:13 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Goeie idee Leon, gelukkig is daar nie veel vout met die wa nie net 'n duikie in die deur en 'n krap op een venster. Die duik kan ek niks aan doen nie, maar die venster krap en diens wan laers ens. Ek sal my movers uithaal, en die kamera in los hy is goedkoop genoeg om te vervang.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 08:44:28 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Fred jy kan met Joël skakel by 011 7921456 en sy epos is- joel@loftuscc.co.za. lekker shop!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 09:07:12 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dankie Jan

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za