English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 673
Total Replies: 221 306
Total Views: 81 981 203
topics: 703
replies: 5 618
views: 2 357 056

2011 Jurgens Exclusive Add-a-Room

replies: 13
views: 268
06 May 2019 @ 15:10:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Add-a-Room - Multi-Room

Ek soen die bruin een wat soos die tent lyk.

Dit is hoe hy lyk.

Image result for 2011 jurgens exclusive munli-room

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 16:18:53 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan n Penta sin ook pas?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 17:30:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek dink so ?

Het jy een ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 17:39:09 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Add-a-Room - Multi-Room

Ek soen die bruin een wat soos die tent lyk.

Dit is hoe hy lyk.

Image result for 2011 jurgens exclusive munli-room

 

Nou hoekom wil jy die tent soen Willem? :) Is mos beter en lekkerder om 'n mooi meisie te soen of hoe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 17:42:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink so ?

Het jy een ?

Ek gaan hoor....maar ek gaan jou eers môre middag kan laat weet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 18:43:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jorg, ja hierdie forum kan jy net vir 'n kort rukkie nog redigeer frown

Geert, dit geen haas, sal probeer uitvind of hulle op mekaar pas.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 18:53:47 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Wilsur

Welkom terug

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 09:49:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert

Coment het vir my hierdie e-pos gestuur.

"Goeie More Meneer

Al die Jurgens Multi-rooms pas op alle modelle ,, dit wel se die sprite pas op alle sprites en die jurgens pas op alle jurgens ,,fleetline-penta-classique –exclusive ,, daar is geen verskil nie

Kind Regards

Thomas Leifert"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 16:02:59 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wilsur...ek het met hulle gesels. Hulle gebruik tans hul add-a-room om al die speelgoed van die kinders in te bêre...anders lê dit die plek vol. Sal laat weet as hulle van plan verander.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 17:11:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dankie Geert.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 09:17:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12848
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie van die lang kampeerder by die Eiland gebruik juis die Add-a-rooms vir die los goete wat nie so moet rond lê nie.

Weens die kaste in die karavane wat maar beperkte plek het word baie ook gebruik as 'n kas/klere stoor plek.  Ander maak weer gebruik van 'n dome tent.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 14:38:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Het toe vandag een gekoop.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 10:07:28 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First