English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 432
Total Replies: 233 243
Total Views: 82 464 925
topics: 780
replies: 12 359
views: 4 929 572
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

2009 Jurgens Palma project

replies: 21
views: 10448
15 Sep 2016 @ 22:14:43 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Ek het n 2009 Jurgens Palma gekoop wat gestrip is en gaan hom nou reg maak. Wa vandag aan haal met nog n bakkie vrag spares wat em nodig het. Die naweek 220v en 12v krag sort en kyk na die water systeem. Het wa gan hall vandag en vanaand gou roof suround ingesit.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 22:19:16 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Nog so paar foto's
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:15:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ag soos dit vir my lyk is dit 'n naweek dan is daai wa weer op sy wiele. Geniet dit Nico dit lyk na 'n lekker projekkie daai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:16:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou vir wat sou die mense die wa so gestrip het?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:38:32 am
Anonymous

Ja Leon ek wonder ook hoe iemand so wa so kan opdonnercry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 07:46:28 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Ek halal my hoed vir jou af!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 09:23:47 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Ek weet nie hoekom nie maar ek gee nie om nie. Ek maak hom reg dan het ek lekker wa.Wag vir paar goed van fabriek af maar hoop om die naweek tenminste die 12v en 220v klaar te maak en ook kyk hoe ver ek kan kom met die water systeem. Roof suround gister aand ingesit.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 15:14:35 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
My Wa lyk elke keer so na ek met die 3 seuns gaan kamp het......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2016 @ 18:43:10 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Nico welkom terug ou mater mis jou ook op ander forum sterkte met die projek en as daai wa klaar is gaan jy n hond uit n bos kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2016 @ 22:49:30 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Was besig vandag het volgende gedoen op wa
Roofsuround is in donderdag gedoen
Geyser uit gestrip en gespoel water was vrot staan al meer as 4 jaar in hom
Nuwe jurgens rims op gesit vandag
12v ligte ingesit en bedrading uit sorteer
Yskas ingebou
All die deure wat ek het op gesit, wag vir 4 deure van jurgens af
All kas slotte ingesit en gestel
Buite kraan ingesit, moet nou pypwerk en bedraading doen
Kombuis kraan ingesit, maar pype het hul,e te kort af gesny so moet dit ook vervang
Al die kaste wat uit mekaar geval het is weer reg gemaak
Woensdag kom eco my wa skoonmaak.
Wag vir die volgende van die fabriek
Stort deur en gedeelte van muur
Voor dak kas face met deure
Kombuis kas deure
Hoek kas deure
Agter beading
Sal maandag buite ligte, deur skarnier en coverstrips koop vir die wa

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 14:45:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Eco Steam cleaning het my wa vandag kom skoonmaak.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 06:03:15 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Wa amper klaar sk paar nuwe foto's. Gaan die naweek uit toets.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 06:47:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk baie goed...geluk👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 06:53:09 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Nico, welgedaan! Die wa lyk baie mooi. Vertrou julle gaan baie veilige nagte in hom deurbring.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 06:54:26 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Dankie almal
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 09:42:48 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Pragtig Nico, welgedaan my vriend. Jy het hom nou persoonlik gemaak soos jou plakker se "limited edition". Jy kan trots wees op jou werk.

Ek is nog besig met die Swing en hoop om so oor 2 weke klaar te wees en dan Drakensville te gaan probeer. Die kombuis is 90% klaar soos Susan hom wil he. Groot dubbeldeur ys/vrieskas gister gekoop en hy word in die week ingebou. Dan nog paar klein kosmetiese goedjies soos die kassie in die deur en n paar "checker plates" dan is hy ook persoonlik en soos ons van hom sal hou.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2016 @ 19:45:33 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Em geniet die regmaak. Nou krap ek al klaar vir iets anders maar Ma se sy gaan my nie toelaat om die wa te smous nie. Sal nou maar kyk vir projek wat ek kan koop nuut maak en weer verkoop
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2016 @ 06:51:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai Nico welgedaan.  Die wa lyk regtig spoggerig.

Kan jy vir ons sê wat was die rede dat hy so uitmekaar gestrip was. Laastens hoe lyk die kondisie van die tent en of rally.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2016 @ 07:47:00 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Leon dit was een van daai gevalle hulle het spares gekort en fabriek het gestrike en van daar af was dit maar net free for all. Het nie tent en rally gehad nie. Ek het net rally gekoop en gaan draft skirt en kante gebruik. het seker 10 jaar laas tent opgeslaan as ek gaan kamp het.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 08:33:29 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Daarsy wa is klaar en eerste kamp gedoen.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 15:24:27 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 284
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Baie netjies. Bietjie te groot projek vir my DIY vaardighede.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 16:39:08 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Ek het dit baie geniet.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required