Penta 2005 te koop R145 000.
Baie baie mooi opgepaste wa.
Modulere tent met sy kante en voor kante.
Modulere Tent extension met sy kante.
Ralley tent met sy kante.Ralley het ook n zip aan om aan die main tente vas te zip.
Hy is in n sak wat hy net kan uit rol. Jy kan 3 dakke op slaan.
Spaar wiel
1xGrondseil
Ekstra plugs binne en buite.
Nuwe as (Alko) in en bande. Desember op gesit. Rede vir die nuwe as is die ou as se rubbers was kla.
Groot Yskas - 2jaar oud.
Hy is 2jaar terug ook oor geseel.
Vir meer inligting Christiaan van Rooyen 072-229-7007. Dankie
Wa is regrig in n goeie kondisie.
Hoop hy kry n nuwe kamper.
Dit lyk baie netjies. Oorspronklike uitleg en kleur, niks is verander behalwe yskas nie. Daai ekstra groot tent is sommer great
Ek het maar nog altyd 'n sagte plek vir 'n Penta.
Great kopie die.