Hier is mense naby my wat hulle Sprite Swing 2004 wil verkoop weens man wat rug operasie ondergaan het. R79000
Voorwaar n billike prys!!!!!!!
That's going to go very quickly.
I just feel sorry for the owner with a back operation finishing off his caravanning days....
Jammer vir die rug operasie.
Sterkte
Wa lyk in 'n baie goeie toestand.
Ek het 2010 Sprite Surfer delux met alles in aircon geaser movers shover toilet full tent met voor aanjip patio nuwe bande x3 vir R90000 in motorhuis gestoor
Prys is goed. Hy sal vinnig verkoop.
SOLD