English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 464
Total Views: 82 431 534
topics: 780
replies: 12 341
views: 4 927 735
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

2004 Isuzu 300 TDI LX

replies: 12
views: 3085
23 Nov 2016 @ 08:34:15 am
Nantes
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 22 Nov 2016
Experience: 21 years
More, more.
eerstens, ek is splinternuut op die gesels kamer en hou sommer vakansie saam met almal hier as ek so deur die lyne en onderwerpe lees.

Ek ry tans 'n 2004 Isuzu 300 TDI double cab bakkie (100% standaard) en beplan om die bakkie so te hou. Ek het genoeg op gelees mbt chips en dies meer.

Ons beplan om in die nuwe jaar te begin uitkyk vir 'n goeie karavaan. Wat sal die beste kombinasie wees met die bakkie. Ons is net drie in die gesin maar hou van rdelik ruimte.

Blessings en voorspoed
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 08:57:08 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Welkom

dit moet jy self bepaal

waar wil jy heen gaan

Plat aarde of boendoes (ofroad)

will jy binne of buite kombuis he

dan gaan kyk jy na al die opsies in die mark en doen jou behoefte bepaaling so

hou jy van bling of nie

moet jy 'n status label saam met die wa he   ens. (hier se ek nie party mense is snobs nie) dit is net ek is bereid om nie alles blink en nuut te verwag as ek kamp nie ek will terug aarde toe as ek kamp.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 09:29:04 am
Nantes
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 22 Nov 2016
Experience: 21 years
Ons is glad nie gepla oor bling of die nuutste ens. Ek wil wel 'n goeie stewige karavaan koop. Ons kamp ook graag op die kus en benodig dus nie offroad moonthede nie. Wat kombuis aan betref, geen binne kombuis nie.

Die Isuzu is wel 'n kannie dood maar het nie hoogste krag kurwe op die pad nie en dit is my eerste turbo diesel voertuig, ek ken glad nie die voertuig se sleep vermoe nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 10:14:44 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Maak net seker, daar is van die Isuzus wat glad nie `n baie hoë sleep vermoeë het nie. Dink dit is die model voor die nuwe een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 10:39:04 am
Graham
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 302
Joined: 01 Mar 2008
Experience: 47 years
Nantes, Welkom, ek besit n 2008 Isuzu D/C 3L diesel en Jurgens Penta, heeltemal gelukkig met die kombenasie, stewig op die pad en meer krag as wat nodig is. Net my vrou en ek, kuier lekker
Enjoy the trip,
Graham
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 11:33:45 am
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 24 years

Hi Nantes,

Hoop dit help.

 

Consumption (Annual Average): 11.68
Fuel Capacity: 83
Fuel Consumpsion - Highway: 7.88
Fuel Consumpsion - Urban: 13.56
Fuel Supply: direct inj; turbocharged; intercooled
Fuel Type: diesel
Limited Slip Diff: no
Power Output: 96kw@3800
Quarter Mile Sprint: 0
Top Speed - Final: 0
Torque: 265nm@2000
Towing Capacity (Kg): 1100
Turning Circle (Meters): 12.1
Turns Lock to Lock: 0
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:32:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14159
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
As jy nie binne kombuis soek nie en julle is 3 persone...kyk miskien na n Swing...as jy meer spasie sou verkies- Splash?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:34:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14159
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
As jy nie binne kombuis soek nie en julle is 3 persone...kyk miskien na n Swing...as jy meer spasie sou verkies- Splash?

Skuus...welkom op die forum...gesels gerus saam op die ander drade
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 12:53:26 pm
Nantes
New Member
81% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 22 Nov 2016
Experience: 21 years
Thanx vir julle advies en raad.

My laaste sleep voertuig waarmee ek paar jaar terug gesleep het was 'n S500 Bens so die diesel is totaal nuut vir my.

Ek hou dop en lees gereeld die nuttige wenke en lees stof.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 13:07:20 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Hi Nantes welkom hier.

Ek het 'n 2008 KB300 DC LX 4x4 Auto, en is beperk met die gewig storie. Die BKG bruto kombinasie gewig 4000kg, laat my net toe om 1100kg te sleep. So my Gypsy Romany val net net binne die wettige sleep gewig van die voertuig.

BKG 4000 - bakkie BVM 2900 = 1100

Wat krag aan betref het ek meer as genoeg om 'n baie groot wa te sleep, maar die gewig ding is die groot probleem vir ons Isuzu mense.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 17:26:36 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Nantes, welkom op die forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2016 @ 20:49:34 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Nantes, welcom op die forum.
Kyk na al die moontlikhede.
Tyd is aan jou kant.
Volgende jaar kom die specials uit.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 08:39:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8198
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
Neem jou tyd en soek tot die vrou gelukkig is, want jy betaal.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required