English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 773
Total Replies: 269 495
Total Views: 83 850 773
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 173

2002 Jeep Grand Chereokee Overland 4.7L V8

replies: 4
views: 8440
16 Jul, 2013 @ 12:51:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6027
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

'n Vriend van my wil die pragtige sleep voertuig verkoop.

2002 Jeep Grand Chereokee Overland 4.7L V8. H.O. Hy't +/- 169,000 km op sy klok. Hyt ook n sun
roof en 2 DVD's in die kop stukke. Ek vra R87,000 Onderhandelbaar.
Ignatius Ferreira (082) 858-8945

Jeep

Jeep

Jeep

Jeep

Jeep

Jeep

Jeep

Jeep

 

http://www.caravanparks.com/index.php?component=classifieds&operation=confirm

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul, 2013 @ 15:18:05 pm
CHRISTO & ELIZE
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 28 Dec, 2012
Experience: 10 years
Baie mooi Willem maar die petrol .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul, 2013 @ 15:48:43 pm
Douw
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 20 Dec, 2009
Experience: 13 years

Teen daai prys, as ek nou R87000 kontant gehad het sou ek hom opgeraps het - hou hom net vir sleep :)  Niks beter as 'n V8 vir sleep nie. En ek sou volgende jaar die Botswana kant van die Kgalagadi kon aanvat...

Hierdie winskopies kom altyd wanneer 'n mens net nie die geldjies het daarvoor nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2013 @ 11:27:34 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6027
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Douw Stem 100% saam, as ek nie die Ford gehad het nie het ek hom gevat.

Sorry SOLD

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2013 @ 13:55:19 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1700
Joined: 18 Jun, 2013
Experience: 51 years

Moet sê, ek het nogaal gedink hy gaan vinnig verkoop.

Was 'n Bargain

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required