English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 893
Total Views: 83 201 797
topics: 775
replies: 6 333
views: 2 391 707

2001 Gypsey Ravin te koop

replies: 2
views: 227
04 Sep 2019 @ 15:54:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek gaan nie foto's laai nie dit is teveel van 'n beslommernis hier, maar kontak gerus vir Hendrik die verkoper.  Op fb is daar ook op die een groep die inligting met  foto's.  Hierdie is 'n kamp vriend en ek kry niks om dit hier te plaas nie, net sy dankbaarheid.

 

As julle dalk weet van iemand wat opsoek is na n karavaan, myne is in die mark. 2001 Gypsey Raven met voltent, Rally met kant seile en multiroom. Ek het onlangs n nuwe yskas laat in sit.

Ek wil graag R70,000 vir hom hê.

Hendrik Craukamp, 08twee-445-08een4

hendrik8278 by hotmail.com

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 05:05:39 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dankie Willem

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:48:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hou ook maar duim vas dat myne n ander baas kry. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za