English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 249 069
topics: 778
replies: 6 344
views: 2 393 217

1998 Sprite Scout te huur

replies: 2
views: 1417
02 Nov 2016 @ 09:51:11 am
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
Môre julle!
Hoop dit gaan goed!
Ek wil graag my Sprite Scout uithuur oor die vakansie tydperk. Ek is in die tuinroete. Laat weet maar as julle weet van iemand wat sal belangstel!

Groete,
J
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2017 @ 06:17:53 am
JB101
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 05 Sep 2012
Experience: 45 years
JP dit klink vir my na goeie idee. Ek is van Randburg en lui om ver te sleep. Hoeveel is jou huur?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2017 @ 06:33:44 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hi Jad lank laas van jou gehoor. Ek sou versigtig wees om so iets te doen, 'n ander persoon sal moontlik jou wa nie oppas soos jy nie, maar dan weer sal jy iemand kry wat dit wel doen. As jy dit doen, sal ek aan beveel jy kry asuransie hiervoor, en ek sou die wa na die oord sleep waar die persoon gaan kamp.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za