English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 290
Total Replies: 230 338
Total Views: 82 393 872
topics: 10 833
replies: 125 075
views: 38 864 350
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1998 JURGENS EXPO CARAVAN REVIEW

replies: 9
views: 351
31 Jul 2019 @ 22:24:16 pm
schoemf
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Nov 2013

 Hi I am looking for a caravan & outdoor life magazine that features the 1998 Jurgens Expo caravan review Thanks 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 06:48:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kan jou ongelukkig nie help met die tydskrif nie, maar hier is bietjie inligting....hoop dit mag van waarde wees. Dis op 1997-2001 model

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:08:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My Niggie  hulle het jare terug so Expo gehad. Dit was 'n 1997 model.  Hulle het die verkoop en vroeer die jaar het hulle maar weer een gekoop net 'n vroeer model met die groen en pienk kleure.

Baie gewilde karavane.  

iemand het my onlangs gevrae of ek ou Caravan and Ourdoor tydskrifte wil he.  Dit sal help as jy kan se in watter maand en jaar die review vir die Expo was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:23:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My Niggie  hulle het jare terug so Expo gehad. Dit was 'n 1997 model.  Hulle het die verkoop en vroeer die jaar het hulle maar weer een gekoop net 'n vroeer model met die groen en pienk kleure.

Baie gewilde karavane.  

iemand het my onlangs gevrae of ek ou Caravan and Ourdoor tydskrifte wil he.  Dit sal help as jy kan se in watter maand en jaar die review vir die Expo was.

Dit was oom Jeep wat al die tydskrifte het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:26:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Thats correct.  Maybe he can help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:33:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

 Hi I am looking for a caravan & outdoor life magazine that features the 1998 Jurgens Expo caravan review Thanks 

Sien jy het lank terug aan gesluit. 

Welkom. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 21:13:09 pm
schoemf
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Nov 2013

Hulle almal dankie solank ek dink die 1998 facelift Jurgens Expo se review was gedoen deur caravan & outdoor life in 1997 kan nie die presiese maand onthou nie  Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 21:38:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het CaravanSA nie n kopie in argiewe op hul databasis nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 08:37:09 am
schoemf
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Nov 2013

Ek het hulle geskakel volgens hul argiewe van hul data basis kan daar net tot 2012 gekyk word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 10:06:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nou jammer. Dit beteken iemand moet maar deur die boeke blaai en kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required