English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 590
Total Views: 82 729 389
topics: 733
replies: 5 953
views: 2 380 477

1992 Super Sport

replies: 12
views: 554
05 May 2018 @ 17:25:49 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
Up for grabs, contact:
Christine @ 0839594153.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2018 @ 17:26:17 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2018 @ 17:27:22 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1680
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years
Priced at?
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2018 @ 17:37:08 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Mag ek vra wie die advertensie plaas, klink verdag, die " lid" het nie n naam nie, nie n taal voorkeur nie, en bly ook nerens nie.
Mens weet deesdae nie meer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2018 @ 18:42:37 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
Mag ek vra wie die advertensie plaas, klink verdag, die " lid" het nie n naam nie, nie n taal voorkeur nie, en bly ook nerens nie.
Mens weet deesdae nie meer nie.
Herman, om mee te deel, dit is DK wat adverteer namens familie.
Indien jy dit onverdag vind, kry my kontak besonderhede by admin of e-pos my na:
dennisk@surtees.co.za.
Vertrou jy vind dit aanvaarnaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2018 @ 20:46:19 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hallo Dennis,
Deesdae moet mens so op jou hoede wees. Daagliks kom hier eposse aan van my bank wat navrae doen, maar dit is nie bank nie.
Selfs oproepe van persone wat se daar is verdagte transaksies op rekening, wil net asb paar goete uitklaar...
Sien n voertuig geadverteer op goeie platform, doen navraag.. betaal deposito asb...
Deesdae waneer daar n advertensie is, en dit word nie duidelik beskryf met verkoper se naam en kontak no nie, hou mens verby.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2018 @ 21:10:17 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
Hallo Dennis,
Deesdae moet mens so op jou hoede wees. Daagliks kom hier eposse aan van my bank wat navrae doen, maar dit is nie bank nie.
Selfs oproepe van persone wat se daar is verdagte transaksies op rekening, wil net asb paar goete uitklaar...
Sien n voertuig geadverteer op goeie platform, doen navraag.. betaal deposito asb...
Deesdae waneer daar n advertensie is, en dit word nie duidelik beskryf met verkoper se naam en kontak no nie, hou mens verby.
Ek verstaan jou stelling.
Ek kry dit gereeld.
Vra verskoning vir my nalatigheid.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2018 @ 09:58:13 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1680
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years
Dennis
Watter prys kyk die mense na?
Ek het familie wat mag belangstel.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2018 @ 10:17:41 am
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Dennis
Watter prys kyk die mense na?
Ek het familie wat mag belangstel.
Proffie, dit is geplaas onder Classifieds - R 48,000-00

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2018 @ 10:31:34 am
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Proffie, dit is geplaas onder Classifieds - R 48,000-00

 

Die ekstras:-

Modern L-Shape tent.

Add A Room.

Vol Rally.

Nuwe Porta.

Eksta stel gordyne.

Nuwe Spaarwiel.

Die wasbak is vervang met 'n blad, maar die wasbak kom saam asook die pomp indien dit sou verkies om eerder die wasbak terug te plaas.

Die yskas is slegs 'n jaar oud en is vervang deur myself. (Hisense enkel deur)

Die lisensie verval eers September 2018.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2018 @ 06:49:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

DK....weet jy of hierdie karavaan nog beskikbaar is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2018 @ 07:05:25 am
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

DK....weet jy of hierdie karavaan nog beskikbaar is?

Nee, Geert. Die wa is so 4 maande gelede alreeds verkoop.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2018 @ 07:33:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee, Geert. Die wa is so 4 maande gelede alreeds verkoop.

 

Dankie Dennis!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required