English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 324
topics: 718
replies: 5 792
views: 2 368 802

1992 Sprite Sport tent poles

replies: 6
views: 210
20 Oct 2018 @ 12:53:04 pm
tahlers
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Mar 2015

We recently bought a 1992 Sprite Sport in reasonable condition. Unfortunately the tent poles has been stolen. Help with sizes and fittings to replace please.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2018 @ 20:59:39 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Welcome to the forum Theo. trust someone will offer advice soon.

Living the dream
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2018 @ 21:14:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kan die tent oopgooi en dan net rofweg die lengtes meet en dan pale koop...20 en 22mm wat inmekaar skuif met n ozzie connector wat verstelbaar is. As jy 20 of 30cm uit gaan wees gaan nie probleem wees nie. Ek dink die pale wat inmekaar druk gaan jy miskien sukkel om in die hande te kry...daarom stel ek voor bogenoemde opsie. Ozzie connectors  is daai waar jy pale draai en dan lock op verlangde lengte.  Sterkte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 17:05:48 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Welkom by die forum Theo.

Ek het 'n 1992 Sprite Super Sport, woon in Montanapark.  Jy is welkom om by my te kom kyk na die tentpale.

Ongelukkig kamp ek tans naby Naboomspruit en sal eers 27 Oktober weer tuis wees. Skakel my dan as jy nognie geholpe geraak het nie.  082 drie6agt 0agt6agt.

Groetend

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2018 @ 19:10:01 pm
tahlers
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Mar 2015

Dankie, ek is ook uitstedig tot volgende week. Sal jou defnitief kontak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 07:22:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy. Ek het geweet jy gaan sommer vinnig regkom.  Ons kan ook vir jou die tent paal uitleg aan stuur. Dan teen die tyd wat jy by Oom Hannes kom kan jy die pale meet en wanneer jy koop dit sommer klaar merk volgens die tent uitleg.

Daarna is die opslaan 'n "vulletjie".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2018 @ 11:46:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

Darm kon jy gehelp word.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required