Hi
Ek is opsoek na n rally tent vir n 1988 sprite swift. As enige iemant weet waar ek so een kan kry asb?
Dankie
Welkom op die forum.
Die rally vir jou tipe wa is redelik skaars. Ek hoop jy kom reg.
Ek sou eerder een laat maak het. Dan weet jy hy is nuut en reg en lek nie water nie en jy kan sykante by laat maak wat netjies by die dak pas.
Onthou as jy een gaan kry, is hulle baie oud. So die toestand is ????????? Tensy iemand een reeds laat maak het en dit nie meer gebruik nie.
Sterkte met die soektog.
Soos Leon hierbo noem, sterkte....
Hi Rudie, ek het n CI1983 tot 1991 multiroom in Durbanville. puik toestand. kontak my more op 07drie054 nege 0 agt1
hi Rudie, jammer ek dog jy soek n multiroom maar ek sien jy soek n rally tent. Jammer kan nie help nie.
Hi Rudie, ek het n CI1983 tot 1991 multiroom in Durbanville. puik toestand. kontak my more op 07drie054 nege 0 agt1
Hoeveel soek jy vir hom? Is dit die een met die groen in?
Meet die distansie tussen die voorste en agterste konneksie punte vir die horisontale pale teen die muur. As dit 3.6 meter is sal enige 4 of 5 bed Sprite of Gypsey tot 1996 daarop pas.
‘n Vriend het laas maand ‘n 1995 Romany ralley tent met kant mure en pale in ‘n mooi toestand vir R 1500 gekoop. Dit pas perfek op sy 1989 5 bed Sprite.

Ek sal dit bietjie gaan meet, baie dankie.
Geert ek l R2k vir hom he. Hy is beige seil met groen onderkant
tent is nog perfek
Sal hy op Caravette 4 pas?
'n Multiroom is soos die naam aandui, 'n tent wat op 'n verskeidenheid karavane sal pas.
Myne het net die horisontale sy-paal van die ralley awning nodg om staangemaak te word.
'n Multiroom is soos die naam aandui, 'n tent wat op 'n verskeidenheid karavane sal pas.
Myne het net die horisontale sy-paal van die ralley awning nodg om staangemaak te word.
O...okay. Ek was altyd onder die indruk dat die verskil is dat add a room n ingeboude vloer het en n multiroom nie....
Manne skakel my maar dan kan ons check
073nul 54 nege0agt1