English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 128
Total Views: 82 382 673
topics: 10 827
replies: 124 944
views: 38 859 013
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1988 Mercedes Unimog 1330L

replies: 7
views: 243
27 May 2018 @ 17:24:21 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2727
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 17:28:03 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Dis nou erenstig off road..

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 17:49:33 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ai tog, dit is nog steeds op die wenslys, maar eerlikwaar, ons Afrika is te vol strooi om n overlanding sonder bekommernis aan te pak.
Deesdae ry mense met n Getz van Kaap tot in Cairo, blykbaar net so 200km grondpad oor.
Daai Macho gevoel van n Unimog........
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 18:05:16 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Glo nie hy is gebou vir die hi-way nie. (Spoed)

Maar kan beslis amper enige plek ry en baie "tuff"

Het ook gehoor hy is dors, maar sal van een "like"

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 18:12:44 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

Ja nee Jy sal by elke dorp moet stop en vol maak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 18:38:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Weet nie of die een nog die 352 turbo enjin in het nie. Onthou dit nog van weermag dae in die middel 70's. Ons het met hulle gery waar die Bobbejane lang pad moes vat.

Eintlik lieg ek nou so bietjie, dit was die slegste voertuig, het jou seesiek geskud, en kon wragties nie teen 80km/h op n reguit pad bly nie. Miskien was dit n trekker met n laaibak op, en het n Pto voor en agter gehad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 19:01:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Weet nie of die een nog die 352 turbo enjin in het nie. Onthou dit nog van weermag dae in die middel 70's. Ons het met hulle gery waar die Bobbejane lang pad moes vat.

Eintlik lieg ek nou so bietjie, dit was die slegste voertuig, het jou seesiek geskud, en kon wragties nie teen 80km/h op n reguit pad bly nie. Miskien was dit n trekker met n laaibak op, en het n Pto voor en agter gehad.


Het hom baie gery.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 20:39:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het een in die Phalaborwa open pit gehad vir n werks voertuig, moes altyd met die deure oop ry baie warm binne

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required