English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 382
Total Views: 82 470 094
topics: 10 901
replies: 126 821
views: 38 922 185
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1985 Jurgens Fleetline XL

replies: 13
views: 242
19 Oct 2019 @ 23:15:08 pm
Pieter622
New Member
74% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 19 Oct 2019
Experience: 19 years

Goeie naand almal. Dankie vir die aanvaar op die forum.

Ek het die naweek ‘n 1985 Jurgens Fleetline XL gekoop. Die vorige eienaar het my in kennis gestel dat die rally tent geskeur het en nie meer in werking is nie. Hy het egter vir my die voltent saam gegee. Ek wil graag die voltent se “dak” gebruik as my rally tent, maar dit lyk vir my of daar ‘n paar pale kort. Het iemand dalk vir my ‘n diagram wat verwys na die pale of selfs fotos van die korrekte pale? Wil graag vergelyk. 

Baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 06:36:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14278
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eerstens baie geluk met jou wa....hoop jy gaan goeie vakansie herinneringe met hom opbou. En welkom hier op die forum!

As ek voorstel kan maak ....laat maak vir jou n nuwe rally, jy het mos reeds die pale. Ek het oorspronlik met my Sprite net die volle voortent gehad en ook gedink ons gaan hom gebruik as afdak. Gou agtergekom dis te veel werk vir n naweek....gevolglik minder gekamp want dis mos baie werk tot ons ander plan gemaak het....nou n plesier. Daai geld wat jy gaan uithaal op n rally....jy gaan baaaaie gou agterkom dit was elke sent werd gewees . 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 06:44:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die Classique kom ook sonder n ralley. Het een bygevat met die prys as wat ek die groot tent moet opslaan.

Soos Geert tereg sê. Bestel een en jy weet hy is reg en volledig.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 06:54:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan lees by "SOEK" die woord Fleetline in.

Het nou gaan kyk, daar is wat jy soek.

Ek weet net nie hoe om dit hier teplaas vir jou nie.

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 07:10:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het daar gaan rondkrap. Ek sien Leon het n diagram en het al voorheen gehelp.

Hy kom netnou hier na my toe dan sal ek hom sê as hy nog nie ge reageer het nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 07:31:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14278
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 07:59:25 am
Pieter622
New Member
74% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 19 Oct 2019
Experience: 19 years

Baie dankie vir al die uitstekende advies. Dink ek gaan die rally tent roete volg. Die persoon by wie ek die wa gekoop het het vir my n splinternuwe 1992/3 Sprite Major rally tent saam gegee. Hy het die rally gekoop om te maak pas op die karavaan. Sal vandag toets en kyk of dit nie alreeds pas nie. Anders koop ek net die regte 1

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
21 Oct 2019 @ 08:21:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook twee Rally tent dakke hier op die forum geadverteer.  Beide in baie goeie toestand.  Een het pale ook by.

Die een met die pale is 7m lank die ander een 

Net onder die 6m.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 14:22:24 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ek het ook twee Rally tent dakke hier op die forum geadverteer.  Beide in baie goeie toestand.  Een het pale ook by.

Die een met die pale is 7m lank die ander een 

Net onder die 6m.

Leon, ek sien nie daai post van jou nie. Wou die naweel my rally opslaan toe sien ek hy is caput.

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 15:40:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14278
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon, ek sien nie daai post van jou nie. Wou die naweel my rally opslaan toe sien ek hy is caput.

Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 15:57:08 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Dankie Leon

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:09:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Click op hierdie L I N K

GeertπŸ˜€

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:36:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon, ek sien nie daai post van jou nie. Wou die naweel my rally opslaan toe sien ek hy is caput.

Hentie ek glo en vertrou jy het reggekom.  beide daai twee rally dakke is in goeie kondisie.

Dit hang maar af van die lengte van jou wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 16:11:08 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hentie ek glo en vertrou jy het reggekom.  beide daai twee rally dakke is in goeie kondisie.

Dit hang maar af van die lengte van jou wa.

Het gesien dankie, was nie seker of dit sal pas op 85 Fleetline nie.

Gan die naweek met die huidige semi vol semi rally kamp

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required