English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 269
topics: 718
replies: 5 792
views: 2 368 797

1984 Jurgens Fleetline 6 te koop

replies: 10
views: 433
11 Apr 2018 @ 17:53:30 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
My dogter in Randfontein het n Jurgens Fleetline 6 te koop in uitstekende toestand vir R30000.00. Kyk asseblief onder "classifieds" vir meer besonderhede. Haar besonderhede is Sunet Smit 0827717616.Hulle kan fotos voorsien aan enige belangstellende.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2018 @ 17:58:09 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Jammer ek kan nie fotos laai nie.......dit is bloot omdat ek te dom is met die elektronika om dit te doen. Die kinders sal egter dadelik uit Gauteng ,waar die karavaan staan, kan stuur aan wie ookal mag belangstel. Die rede vir hulle verkoop is omdat hulle my Swing oorgeneem het toe ek opgradeer het na n Fleetline.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2018 @ 20:04:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek het van iemand verneem dat hulle nie my dogter vandag in die hande kon kry nie. Hulle is ongelukkig die naweek in Clarens waar my skoonseun en kleinseun aan die groot fietswedren deelneem. Hulle sal weer more aand tuis wees.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:08:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is hy nog beskikbaar? Weet van iemand wat moontlik belang stel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:14:06 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Naand Geert. Ja hy is steeds beskikbaar. Sover ek weet is daar 2 taamlikke ernstige belangstellendes wie fotos by my dogter gevra het die week..een van Van der bijlpark en een van Bethlehem. Die een van Bethlehem het gistermiddag met my kontak gemaak en ek het hulle direk na my dogter verwys. My dogter sou my egter gese het as hy reeds verkoop is so ek glo hy is nog beskikbaar. Dankie vir jou belangstelling.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:20:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Naand Geert. Ja hy is steeds beskikbaar. Sover ek weet is daar 2 taamlikke ernstige belangstellendes wie fotos by my dogter gevra het die week..een van Van der bijlpark en een van Bethlehem. Die een van Bethlehem het gistermiddag met my kontak gemaak en ek het hulle direk na my dogter verwys. My dogter sou my egter gese het as hy reeds verkoop is so ek glo hy is nog beskikbaar. Dankie vir jou belangstelling.

Dis iemand wat nog laat op n advertensie van my vriend sin reageer het...sal hulle jou dogter se kontak besonderhede gee soos hierbo.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:38:55 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Dankie Geert. Ek merk nou eers dit is my eie sel nommer wat hierbo in die eerste berig staan. My dogter se nommer is 0826871982. Lekker aand.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:40:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie Geert. Ek merk nou eers dit is my eie sel nommer wat hierbo in die eerste berig staan. My dogter se nommer is 0826871982. Lekker aand.

Dankie...sal so deurgee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 20:56:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is hierdie karavaan nog beskikbaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 21:03:26 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Jammere Geert, maar daardie belangstellendes van April het hom dadelik gekoop toe hulle hom sien. Groete Piet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 21:09:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jammere Geert, maar daardie belangstellendes van April het hom dadelik gekoop toe hulle hom sien. Groete Piet.

100% Daai vriende van my wat Caravette4 wou koop het daarteen besluit oor n paar negatiewe items. Ek het toe gedink dat hierdie nou n goeie kopie sou wees. Ek het juis mos dieselfde tyd iemand anders se Fleetline geadverteer. Hulle is ongelukkig te laat....sal maar oë oophou vir iets anders. In elk geval baie dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required