Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5286 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2652 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1770 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1245 |
RichardJ | 1165 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 183 |
Trev1 | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





1980 Gypsy caravette 4
Goeie more, Het verlede jaar die caravette aan geskaf, binne nog oorspronklik en mooi opgepas,al wat nie meer mooi is , is die dak. sien dis oor getrek met tiepe vynel. van al die jare het dit krake in . Kan iemand my inligting gee oor die woonwa's. Sal graag wil weet wat onder die vynel is ( hout of metaal) en of dit verwyder kan word.

Goeie dag
Daar is hout onder. Dit kan vervang word. Het dit jare terug op my pa s'n gedoen

Goeie dag
Daar is hout onder. Dit kan vervang word. Het dit jare terug op my pa s'n gedoen

I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Dankie, sal dit afhaal en kyk wat gaan onder aan, dink daar aan om eerder n fibreglass dak op te sit wat beter gaan hou

Dankie, sal dit afhaal en kyk wat gaan onder aan, dink daar aan om eerder n fibreglass dak op te sit wat beter gaan hou

Ek sou voorstel dat jy die wa, omdat hy so mooi opgepas is, oorspronklik hou.
Dit gaan baie makliker wees om die kunsleer Vinal/Vynal weer oor te trek as om die dak met vesel glas te vervang.
Dit lyk na 'n prag wa en hulle is skaars soos hoender tande.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dis waar wat jy daar se, dis skaars. Bitter min mense ken die woonwa's. Het ook daaraan gedink om dit weer oor te trek en oorspronklik te ou. Lekker projek wat nou voorle
Dis regtig 'n baie mooi kraktervolle waentjie. Ek dink as daar vandag weer karavane gebou word wat netso buite lyk, sal hulle heel populêr wees. Plaas asseblief fotos van die binnekant.
In 1974, toe ek ernstig wou begin karavaan koop maar sommige lede van die gesin(🤣nog moes oorreed), het ons tydens vakansie in Port Elizabeth na waarskynlik so een by 'n tweedehandse handelaar gekyk. Dit het ons, die kinders en veral vroulief so beïndruk dat ons ons eerste, 'n Sprite Supersport, kort daarna gekoop het. En soos hulle sê "We never looked back".
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek self sal nou wat gee on net so wa wat so mooi opgepas is te kan hê.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

My broer het ook destyds so n model gehad waqt hy met n 1300 kadett gesleep het, moet se hierdie een is mooi opgepas.
Dit sleep baie maklik, het so bietjie werk nodig hier en daar , sal meer fotos oplaai sodra ek geneem kry
Sterkte met jou projek. Ek het n 1996 Sprite Escape 2, (eilandbed) wat ook baie lekker sleep met my Ford Ranger 2.2 handrat. Sonder karavaan 7.7L per 100km. Het nog die oorspronklike 3 way yskas in, maar hou dit so, veral met vandag se aanhoudende beurtkrag. Verder gebruik ek my Nat Luna kampys/vrieskas as dit nodig is.
Dink al wat nie meer oorspronklik op myne is die yskas, vorige eie naar het die 12volt gas yskas uitgehaal en vervang met n gewone yskas. gaan die een sleep met Ford Territory , so gaan ook seker 8-9km/l kry.
Amper klaar vir die lang pad

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi daar.
Ek sien die post is al 'n paar jaar oud.
Sal graag wil sien wat jy toe met die dak gedoen het...
Ek het presies die selfde wa gehad, maar moes hom verkoop jare terug agv spasie vir die kinders. Ek is tot vandag toe nog spyt...
As jy kans sien sal ek graag nog fotos van hom wil sien.
jacques_ellis@yahoo.com
