Hallo
Ek is opsoek na n 1973 Jurgens 500 A Tent
Groete
Hennie
Hennie, Welkom hier op die forum.
Hoop jy kom reg.
Hi Hennie,
Ons het n 1973 580B, Venture Tents in Krugersdorp het vir ons n baie mooi rally tent gemaak kontak hulle gerus.