English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 868
topics: 11 571
replies: 139 178
views: 39 340 553
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1500000 Isuzu

replies: 11
views: 4061
15 Apr 2016 @ 13:29:20 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Sien gisteraand op die nuus van ń Isuzu wat een en ń half miljoen kilometers gedoen het.
Kom ons sien as daar van julle wat dit kan verbeter
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:13:16 pm
Anonymous

Werklik dit is goed. Daar is 'n gesegde wat sê, ''Jy kyk na my, Ek kyk na jou''.

Daardie ou bly seker op 'n plaas of plattelandse dorpie om soveel kilo's te doen sonder dat hy gesteel word.

In GP het jy nie daardie geleentheid om soveel kilo's op te sit nie, want hulle kom leen hom vinnig, vir altyd.

My ou staatmaker Golfie wat oornag verdwyn het, het na die 350's toe gestap met geen meganiese probleme of iets van 'n ander aard nie.

My Polo Playa wat ek gehad het, was ek gedwing om sy kilo's te laat ''gypo'' om 'n goeie trad-in te kry. Ek het ' n berekening gemaak, toe ek hom destyds ingeruil het op die GWM bakkie, sou sy ''Digits'' net oor die 500 gewees het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:26:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:50:57 pm
Anonymous

Mos gesê, die ou is 'n plaas boer of bly op 'n plattelandse dorp (Oudtshoorn)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 16:46:51 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Hy ry courier twee keer 'n dag tussen Oudshoorn en George

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 16:55:56 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2190
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Bly steeds uitsonderlik goed. Sien in die koerant berig hy diens gereeld en getrou. Merkwaardig. Hier by ons aan die KZN kus kom die ysterluis hom haal lank voor daardie kilometres.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 18:26:48 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Sjoe ek hoop my soezie sal dit doen
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 19:53:41 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Sjoe ek hoop my soezie sal dit doen

Myne ook maar soos ek sien dat seker lande al ń datem stel vir elektriese voertuie gaan dit moeilik wees
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 21:14:35 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years

Teen die huidige tempo wat ek kilometers opsit sal ek lankal dood wees!

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2016 @ 14:08:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Isuza gaan nou almal verby met die meeste km.

Mooi gedaan.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2016 @ 17:56:12 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Altyd gedink daai ou suzie so so's klink of hulle 'n John Deere trekker enjin in het. Nou weet ek dis so, net daai enjins kan so lank hou :) Wys net wat gereelde diens en kyk na jou goed kan doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2016 @ 21:20:27 pm
Anonymous

Ek hou ook baie van isuzu... hy het net nie die versnelling wat ander het nie.. donkie dalk, maar goed gebou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za