Geert, dan het jy mos nommer 15000 opgesit. Baie geluk aan jou ook. En "thumbs up" vir Willie en sy span. Well done.
Great forum
Hierdie forum is greate ek geniet dit om hier met bekende en onbekende vriende te gesels.
Ook baie dankie Geert jy is ook een van die forum se groot staat makers.
Contrats Gonnie, Willie and the A Team
Well spotted Geert.
I can still remember the excitement when we hit our first million hits on then www.CaravanParks.co.za
If I can remember it took over two years to achieve - now we get in excess of five to six million hits a month!
Well done to all, and I mean ALL who have contributed to this fantastic part of our lives. The forums have been running for about fiveteen to sixteen years now.
Thanks forum, Wilie & team. I's been a camping adventure for me.
Much appreciated.
Ek sien ons staan nou presies op 19000 topics....genoeg om te lees!
Jislaai en die laaste paar dae baie insig en entertainment gekry... ;-) Ek lag eintlik nou nog.. Het laasnag in my drome ook klip hard gelag oor die storie en hoe alles nou sin maak...
Great Kom ons druk hom in die rooi en kyk of die volgende 1000 in 'n rekord tyd kan gebeur.