English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 005
Total Replies: 259 238
Total Views: 83 467 433
topics: 329
replies: 4 777
views: 121 935
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

15 duim wiele op n sprite splash

replies: 16
views: 247
10 Mar 2021 @ 20:27:04 pm
T Man
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 02 Mar 2021

Ek wil graag weet of hier ouens is wat van die standaard 14 duim wiele na 15 duim wiele oor gegaan het vir bietjie beter grond vry hoogte op julle Sprite splash en dan hoe het julle gemaak om hulle te maak pas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2021 @ 07:20:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Hi Tiaan.  Welkom hier op die forum.  Ja daar is lede wat die karavaan gelig  het.  As ek reg onthou het hulle 'n spacer tussen die as en die onderstel geplaas.  Dit opsigself het die wa gelig en is dit dalk nie nodig vir die groter wiele ook nie.

Probeer in die soek funksie woorde te plaas soos

Larger wheels

Lift of caravan

Spacers

Ek glo die vorige onderwerpe hiermee sal dan na vore kom.

Die manne wat dit gedoen het sal ook hulle insette kom lewer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2021 @ 09:58:07 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Welkom by die Forum Tiaan

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2021 @ 10:10:13 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek wil graag weet of hier ouens is wat van die standaard 14 duim wiele na 15 duim wiele oor gegaan het vir bietjie beter grond vry hoogte op julle Sprite splash en dan hoe het julle gemaak om hulle te maak pas.

Tiaan,

Daar is sekere voordeele en nadele aan so verandering

1.  Bande en rims weeg meer (verminder jou dra vrag

2.  Jou tent sal nou hoer van die grond af wees

3. As jy onderstel verander is jou padwaardigheid van voertuig in gedrang (Nuwer modelle het 'n modulere onderstel en dan is dit nuwe gate boor en so aan.) as jy die route wil gaan het jy dalk nie 15" rims nodig nie.  Maar dan sal ek die registrasie vBVM van die wa ook laat verhoog jou wa behoort 'n 1600 kg as in te he.

As jy 15" wil gaan sal jy moet kyk of die wiel in die olte sak beweeg sonder dat hy iewers sal skuurof sal uit botem teen die wadie toets is nie altyd so maklik om te doen nie want dit is daai kere wat jy deur 'n gat ry en die as volle werk / swaai moet gebruik

in die word daar ook gepraat van die lig van 'n Sprite Splash

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Is-Stabilizer-nodig-vir-Sprite-Splash-.htm?forumaction=1&loadcategory=1023&loadpost=250043729&highlight=sprite%20splash&pg=1&sortby=latest#ForumsAnchor

Sterkte

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2021 @ 16:53:14 pm
T Man
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 02 Mar 2021

Baie dankie vir die verwelkoming. Wonder maar net oor die storie. soms as mens van n sypadjie moet afklim dan hak die agterste stabiliseerders. Ek kry nogal seer as dit gebeur .undecided

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2021 @ 21:34:11 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

Tiaan, wees gegroet.Die hoekstutte die agter[ corner steady] is geneig om by die kalmeer walle te skuur,ek gaan so skuinsweg oor die wal,en dit help ook nie altyd nie.So het ek al van die pote se skoene beskadig.Die lig van die wa sal defnitief daar voor help

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2021 @ 07:34:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Soos genoem is daar 'n paar mense wat reeds die rigting gegaan het om die karavaan te lig.  Nadat dit gedoen is sal ek nie dink dis verder nodig vir groter wiele ook nie.

Ek weet ook van 'n Jurgens Classique met 'n modulêre onderstel wat ook so gelig is.  Geen wiele verandering nie en dit het 'n groot verskil gemaak met die skuur van die agterste hoekstutte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2021 @ 08:08:04 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1547
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

I had the Nomad conversion done on my Surfer and they raised it by 50mm to accomodate the 215.80.15 tyres and 1600kg axle. They still rubbed the wheel arches slightly when going over bumps, so I added another 50mm lift and it is now 100%. She still tows as steady as a rock

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2021 @ 09:26:23 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Baie dankie vir die verwelkoming. Wonder maar net oor die storie. soms as mens van n sypadjie moet afklim dan hak die agterste stabiliseerders. Ek kry nogal seer as dit gebeur .undecided

Ek ry twee van daai plastiek voetjies saam het toe ek die wa koop een gehak en gebreek naby Hazyview.

Ek het sedert nog nie weer een veloor of beskadig nie ek dink mens leer wat nodig is om veilig oor tery ens

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2021 @ 07:39:06 am
T Man
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 02 Mar 2021

Baie dankie Menere. Dink my beste opsie is maar om so bietjie te lig. Skuins ry werk soms maar kry daai nou en dan wat hulle hak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2021 @ 08:04:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het ook destyds met my Splash baie die agterste steadies gestamp. Alhoewel my kombinasie waterpas gestaan het, het ek een laer op drop plate gegaan. Beter gegaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2021 @ 14:20:26 pm
T Man
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 02 Mar 2021

Ek het ook destyds met my Splash baie die agterste steadies gestamp. Alhoewel my kombinasie waterpas gestaan het, het ek een laer op drop plate gegaan. Beter gegaan

Dit maak sin om dihaak af te skuif. Sal dit ook probreer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2021 @ 15:01:25 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3951
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Om die haak bietjie laer te laat sak is die logiese eerste stap en dalk al wat nodig is, en dis gratis!  Maak net seker hy is steeds hoog genoeg sodat hy dalk nie nou haak nie. Meeste karavane loop maar laag, so 'n bietjie ekstra hoogte dmv spacers, is beslis ook nie 'n slegte idee nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2021 @ 21:41:11 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1955
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Ek wil graag weet of hier ouens is wat van die standaard 14 duim wiele na 15 duim wiele oor gegaan het vir bietjie beter grond vry hoogte op julle Sprite splash en dan hoe het julle gemaak om hulle te maak pas.

Hi Tiaan

Ek het 'n nuwe Penta gekoop Februarie 2017 (was darem in September2016 vervaardig).

Het 15" wiele opgesit, ook met 'n groter as (as 1,8ton geregistreer ofskoon dit 'n 2,4ton as is). Dit het die wa effe gelig, maar het steeds by geleentheid maar gehaak. Ook met drp plate die wa effe neus af laat loop.

Seun het toe my wa gelig deur die as te "re fit" en dit het 55mm gelig plus die paar mm met die groter wiele. As die wa gelaai was was daar nie baie speling binne die 'wheel well' nie.

Hy sleep baie beter, loop effe neus af en haak nie. My tent slaan normaal op maar jy sien die verskil as jy met ander wa vergelyk. Tent staan effe hoër (+-60mm) maar alles raak nog grond waar dit moet. Geen verlengings aan die tent se 'skirting' was nodig nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2021 @ 18:51:53 pm

Hi Meneer. Dankie vir daai info. Het my karavaan vandag so 50 mm op gejack om die verskil te sien. Dink as ek so 50 tot 75 mm lift doen gaan hy loop soos n jet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2021 @ 11:00:54 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1955
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Tiaan

Jy moet net seker maak dat indien jy die wa wil lig, 75mm dalk na die hoë kant kan wees wat jou wa se sleepstabiliteit kan beïnvloed.

Wat die optimum hoogte vir jou Splash sal wees weet ek nie.

Ek reken hier is mense met die nodige kennis op die forum wat vir jou raad oor optimum hoogte vir die Splash kan gee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2021 @ 11:25:57 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1547
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

Tiaan

Jy moet net seker maak dat indien jy die wa wil lig, 75mm dalk na die hoë kant kan wees wat jou wa se sleepstabiliteit kan beïnvloed.

Wat die optimum hoogte vir jou Splash sal wees weet ek nie.

Ek reken hier is mense met die nodige kennis op die forum wat vir jou raad oor optimum hoogte vir die Splash kan gee.

I am no Fundi, but as I mentioned my Surfer has 15" High Profile AT tyres and 100mm lift.

Tows like a dream and I do use a Yellowblade. Good clearance on the wheel arch which used to rub over bumps until I raised it by the second 50mm. Obviously I used High tensile bolts. (8.8)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za