Hierdie jaar vat ek 366 dae verlof...😁
Hoop ek kry werk hierdie jaar...
Nog 24 betaal dae voor lang verlof.
Gaan vanaand 'n kamp beplanning sessie deur werk.
Gaan Mei vir 16 dae natalia toe nog lank maar buite seisoen lekke
Die draad se naam kan seker maar nou verander na "Geen verlof - 42dae by die huis"