Tjaart, prys gewys?
Whatsapp my: 0sewe6vyf03twee9ses3
Hi Tjaart, is dit 'n 4.5J13 of 5J13.
nulagt2nege4nuleen9ses4
Die regte nommer: 0sewe65nul3twee6nege 3
Dankie Tjaart. Ek is opsoek na 'n 4.5J13.
En toe die eind resultaat.
Hi Tjaadt,
Ek mag belangstel, jou kontak besonderhede asb.
Ren 0823760077
Hi Ren.
Ek weet nie of Tjaart nog die ou wit rims het nie, maar ek het destyds die "mags" wat op sy Solar was gekoop en op my Swift wat ek gehad het gesit.
Baie dankie, het intussen rimms gekry, 3x 14" maar hulle sal ook werk op my waentjie.
Dankie sover
Magtie Gerrie, dit lyk goed!
Ja, ek huil nounog oor die Swift, maar moes verkoop vir ń groter wa omrede ons die "permie" pad gekies het.
Tans het ons nou die Penta, maat nogsteeds mis ek my Swift.
Hy was in puik kondisie en het 60k gekry vir hom, ń 94 model.
Nou sleep ons 2001 Penta, maar al gerief is die eiland bed.
Hi Ren.
Ek weet nie of Tjaart nog die ou wit rims het nie, maar ek het destyds die "mags" wat op sy Solar was gekoop en op my Swift wat ek gehad het gesit.
Stem saam....lyk baie nice