Hallo Almal
Het iemand enige ondervinding met die tipe? Heelwat duurder as 220V, is dit die moeite werd?
Miskien op die ou einde n beter opsie as die 220v ysmakers. Ek dink oorde se 230v is nie altyd op standaard nie en beskadig dit....ek het in n kort tyd 2x ysmakers wat klaar geraak het.
Wat prys hulle, Meerkat?
Fine if you're a very very slow drinker 🤣
So R7500 (Snowmaster).
Sjoe...R7500 is baie. Ek is klaar met al hierdie duur ysmasjiene wat nie hou nie. Ek koop by die oord of gebruik my Snowva
Ek het 8 plastiek glasies gekoop by Crazy store. Maak hulle elke oggend en aand vol water en sit hulle in my vrieskas. Kry 16 blokke ys 'n dag. Gewoonlik aan die einde van die vakansie gee ek nog ys weg. Het ook 'n ysmasjien gehad en die sukkel maar as dit baie warm is.
Drink bier, hulle het nie ys nodig nie.
Greetings all,
A few good suggestions given on this topic......... looking at the numbers.
Ice machine ....... R7500.00
Bag of Ice ........ R6.00
Total bags of Ice for R7500.00 = 1250 Bags.
A hell of a lot of ice , enough for 416 glasses of whisky.
I must agree with Jin, Rather drink beer. ( This does not provide for all the melted Ice left in the glass or on the grass. )

The cost of the Snowva is R229.... you make 80 ice cubes at a time
Sjoe...R7500 is baie. Ek is klaar met al hierdie duur ysmasjiene wat nie hou nie. Ek koop by die oord of gebruik my Snowva
R229
Sjoe...R7500 is baie. Ek is klaar met al hierdie duur ysmasjiene wat nie hou nie. Ek koop by die oord of gebruik my Snowva
R229
Sal hom gaan kry....
Jy kan by my kry
Dankie.