Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17869 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6333 |
Bostoe | 5505 |
BrianB | 5431 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2015 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1325 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 864 |
JohanMarais | 822 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 666 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 445 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |

12 volt konneksie
Hi, ek vra hulp asb. ek sukkel met die konneksie van n tru-kamera vanaf karavaan na motor, het al verskillendes probeer maar werk nie altyd nie en ek moet gedurig verstellings doen ens.
Wat gebruik julle???
Groetnis.
Be the person YOUR DOG thinks you are.

Andal welkom
Jy sal moet meer inligting gee,watse verstellings moet jy doen watse soort konneksie het jy
Myne werk vanaf die ligteprop motor na karevaan
Huidiglik maak ek gebruik van die konneksies wat verskaf is saam met die Kamera en die Monitor.
Ek het net by die Chinese mark vir my 'n lang verleng koord gaan koop wat onder deur die karavaan loop.
Die RCA Video kabel loop vanaf monitot tot by agter kant van die Tipper en ek het 'n Dubbel 12V punt agter op die bak van die Tipper. Een gebruik ek vir die Engel Yskas en die ander vir die 12V krag na die kamera.
Ek het nou al sedert 2011 met die bedrading gespeel en ge-tjop en change, maar op die ou einde geen probleme met die oorspronklike koppel punte nie.
Ek werk nou vir 'n maatskappy wat elkedag met elektriese koppelings werk. So kanse is goed dat ek dalk een van die 4 punt militêre koppelings Male en female sal gebruik. Ek kyk nog eers die kat uit die boom uit hier by die werk.
So lyk die punte wat ek tans gebruik en hulle werk vir my die beste sedert 2011
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

My camera 12V is connected to the caravan battery. I installed a switch on the battery box, only switched on when we tow.

My camera 12V is connected to the caravan battery. I installed a switch on the battery box, only switched on when we tow.

Hi, Brain correct for the elect. supply, what about the camera connection to the car??
Groetnis.
Be the person YOUR DOG thinks you are.

That one I also have some issues with ( the connector rusts quite quickly esp when we go to the coastal areas).
It's now at the point that I'm considering buying the Auto - Vox system which is wireless and the camera comes with it's own battery and small solar panel for the camera.
https://auto-vox.com/products/w10-pro-wireless-backup-camera
Let me be more specific, My elect supply from the tail light harnas and the camera on the spare pin on the pinplug to the car

Andries, my kamera-kabels loop vanaf die monitor en battery in my sleepvoertuig tot agter by die sleepstang. Ek het 'n tweede lig-koppeling op die sleepstang aangebring waar ek die kamera se 12V en die video se kabels inprop. Op die foto hieronder is die linkerkantste een die gewone ligte koppeling en die regterkantse een is die kamera se koppeling.

Lennie, ek dink dis die idee wat kan werk, dankie
Groetnis.
Be the person YOUR DOG thinks you are.

baie netjies Lennie

Mine is the same and the camera "communicates" with the monitor in the vehicle via blue tooth.

Diè tipe kamera werk ook goed vir my. Ek trek krag vanaf n hekmotor battery wat no op die pelmet lê. Ek het al 18 uur n keer hom laat werk en battery was steeds nie leeg nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Andries, my kamera-kabels loop vanaf die monitor en battery in my sleepvoertuig tot agter by die sleepstang. Ek het 'n tweede lig-koppeling op die sleepstang aangebring waar ek die kamera se 12V en die video se kabels inprop. Op die foto hieronder is die linkerkantste een die gewone ligte koppeling en die regterkantse een is die kamera se koppeling.

I have the same set-up. Woks well.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

Ek het my kamera op my karavaan se nommerplaat lig gekonekteer
Hy kry natuurlik net krag as ek my ligte aansit wat 'n goeie ding is. Dit forseer my om met my ligte aan te ry.
Werk 100% vir my

Ek het my kamera op my karavaan se nommerplaat lig gekonekteer
Hy kry natuurlik net krag as ek my ligte aansit wat 'n goeie ding is. Dit forseer my om met my ligte aan te ry.
Werk 100% vir my

Myne werk presies dieselfde.
Moeg geploeg.
Die konneksies soos op die foto wat ek geplaas het word gehuisves in 'n pil houertjie wanneer ek dit nie gebruik nie. Tydens gebruik is dit agter op die laairuim van die Tipper.
So, tot op hede het ek nooit 'n probleem gehad met "corrosion" nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

This is what it looks like.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goeie dag Leon, ek het 'n kamera laat in sit op my Fleetline en dit het goed gewerk tot eendag toe werk die skerm nie meer nie. Dit is 'n 12/24 volt skerm. Werk met "blue tooth" van kamera af krag kom van die nommer plaat liggie af.
Ek wil weet of 'n tablet gaan werk as 'n plaasvervanging vir die skerm wat gegroet het.
Ek het 'n Samsang tablet een van die nuwe wat nou kort uit gekom het.
Ek wil dit probeer en wil net hoor by julle wat die goed ken. Ek is maar 'n leek met die kamera stelsels.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Izak you need to check if the camera will pair with the tablet, switch both systems on go to your bluetooth settings on the tablet and see if it sees the camera.
You should see a pairing number on the camera or in the camera manual, if the tablet sees the camera it will ask you to enter the pairing number from the camera.
I did check with the Vox system I‘m considering buying and their camera will not connect with a tablet or phone, they are however going to update they software on the camera to connect to a phone or tablet.
I hope your camera will see the tablet but I doubt it. Please let us know if it does connect.

Izak you need to check if the camera will pair with the tablet, switch both systems on go to your bluetooth settings on the tablet and see if it sees the camera.

BrainB hi, thanks for your reply.
I will do that and let you know if it worked.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.