Ek sal raad waardeer.
Ek het 'n 2011 Jurgens Exclusive gekoop en met ons eerste kamp vind ek dat die klein tafeltjie, wat slegs op die Off Centre paal staan, as jy op die kant druk, dan kantel die tafel. Ek glo dat daar iemand is met 'n soortgelyke probleem wat al 'n oplossing gevind het.
My Tafel is nie die lang tipe wat teen die wand vasknip nie - net die paaltjie onder die tafeltjie.
Die passtuk/gat waarin die paal onder die tafel druk is gewoonlik "getapper" na binne. So hoe diepper die paal indruk hoe stywer sit hy vas. Maar dit is net geldig tot op 'n punt dan sal die passtuk die pyp so gedruk het dat hy los raak want die pyp kan nie meer diepper in druk nie.
Om dit reg te maak kan jy een van twee dinge doen.
Dan moet mens maar die tafel net gebruik vir ligte werkies en nie onnodig hard druk daarop nie. Veral nie aan eenkant nie.
Goeie middag Pierre.
Ek ken nie die Exclusive se "setup" nie, maar het dieselfde probleem met ons Penta gehad.
Die meganismes om die tafel te stabiliseer kos ń plaas en karavaan prys.
Ek het 2x blad hoekstutte gekoop teen R15/stel en probleem is opgelos.
As ons reis, haak ek die stutte slegs uit die "rail" en vorm ń dubbel bed vir pak plek.
Sien fotos. Vertrou dat dit jou ń idee sal gee.
Ek kan nie verstaan nie. My tafel het twee knippe aan die venster-kant wat met n klapgeluid inslot wannneer ek die tafel op sy enkel-poot sit. As julle mooi kyk sal julle die twee knippe op die fotos kan sien. Die ent van die tafel is dan vas en kan glad nie opwip op die hoek nie.
Welkom Pierre.
Soos Danie sê die knippies hou die tafel horizontal vas.
Was jy by Salt Rock?
Ek kan nie verstaan nie. My tafel het twee knippe aan die venster-kant wat met n klapgeluid inslot wannneer ek die tafel op sy enkel-poot sit. As julle mooi kyk sal julle die twee knippe op die fotos kan sien. Die ent van die tafel is dan vas en kan glad nie opwip op die hoek nie.
Soos wat ek Pieter verstaan het, het sy tafel net die een dik paal wat dien as poot. Soortgelyk aan dit wat in my Classique was.
Indien sy tafel lyk soos julle fotos dan is die knippe wat sy tafel teen die muur se pypie vashou stukkend.
Die tafels in die Penta's wat ons gehad het het soos die op julle fotos gewerk en die monteer stuk wat oor die pypie druk teen die muur van die wa het 'n knip aan die onderkant wat hom daar vashou om te keer dat die tafel oplig agter as jy op die voorkant druk.
Weet nie Pieter moet maar meer info kom gee.
Dankie julle.
Lyk of ek nou die fotos aangeheg het van hoe die tafeltjie lyk Sukkel bietjie met die tegnologie. Ek het nie die reghoekige tafel nie, so 'n klein amper ronde / reghoekige tafeltjie.
Het die ding nodig om stabiel te wees want die gedeelte werk nog as kantoor ook.
Groete
Pierre
my 2004 model has a fold up table that has 4 legs and is made to fit in that space, has no clips onto caravan and is very sturdy.
Thanks George, I will look into that option as well because the option of Leon, make sence, but seems to be a lot of work, unless you have the tools
Thanks George, I will look into that option as well because the option of Leon, make sence, but seems to be a lot of work, unless you have the tools
This is how it looks.
Het ook so tafel in die classique, maak dit moeilik met die bene onder te kry.
Stamp en koffie is uit die beker.
En dié tafel moet laat sak word voordat gesleep word anders val dit om.
Dankie julle.
Lyk of ek nou die fotos aangeheg het van hoe die tafeltjie lyk Sukkel bietjie met die tegnologie. Ek het nie die reghoekige tafel nie, so 'n klein amper ronde / reghoekige tafeltjie.
Het die ding nodig om stabiel te wees want die gedeelte werk nog as kantoor ook.
Groete
Pierre
Daarshy dis soos ek verstaan het die tafel se poot lyk. Jy behoort hom te kan fix soos ek verduidelik het.
Thanks George, I will look into that option as well because the option of Leon, make sence, but seems to be a lot of work, unless you have the tools
Another way to fix is to weld little ribs about 5 to 6 of them down the tappered sides of the pipe and the file/grind down to get the snug fit again.
Die brackets wat op die rail haak moet onder gelock word. As jy hom reg lock kan hy nie kantel met net die een poot nie. Hy is vas.
Die brackets wat op die rail haak moet onder gelock word. As jy hom reg lock kan hy nie kantel met net die een poot nie. Hy is vas.
Hi Sternberg, die probleem is my tafeltjie het nie knippies / hakkie of 'n rail nie. Het net daai een poot in die middel.
Ek gaan Leon se raad volg en by 'n plaaslike engineering plek die pyp 'n bietjie laat ruim en verhard.
Ek wil graag die wa so oorspronklik as moontlik hou en wil nie regtig brackets en goed aanbring nie.