Hi everyone
Trust someone will be able to assist. My Xcell's front hatch ( see picture) does not seal properly and water leaks in when it rains or when towing in the rain. It seems as if the side rubber seals and the lower rubber extrusion fitted on the hatch do not seal tight, letting the water into the hatch. It is currently with one of the dealers who is trying to adjust the seal, thus far unsuccessfully.
This hatch is the same design as the latest Explorer models (fibre glass moulded) and I assume that the new versions seal properly.
Any advice will be appreciated.
Thanks
Hennie
Hennie...
Ek het die explorer gesleep vir ses jaar.
Ja jy is reg, die water kom by die rubbers verby. Want die deur sluit nie stewig nie. Dit help nie jy sit n dubbel laag rubber of dukker rubber werk nie.
Ek het die travel blanket wat canvas is op gehad, Dan kom daar nie water in nie, so ook as ek hom gewas het.
Het hom met dackt tape geplak op stofpad.
Maar ja, hy kry daar water in.
Sterkte
Sien jy het lank terug op forum.
By Wie is jou wa tans, het ook my explorer gevat dat hulle die deur stel, nee toe nie.
Maar Welkom hier.
Dankie vir terugvoer Chuck. Die wa is by Kempton Caravans. Ek gaan hom maandag haal
Laatweet of hy minder water inkry......lol
Hello Hennie
Jy moet die hatch se slotte stel sodat hy die hatch stywer/meer toetrek.
Dankie Swannie. Die manne by Kempton het daai slotte verstel en nuwe rubbers ingesit. Hy is nou baie beter, lek nog bietjie maar minder as voorheen.
Groetnis
Hennie
Jou mos gesê, Al stel hulle hy lêk nog.
Maar darm is dit minder.
Hallo almal, ek wil net allt weet ek het toe die hatch suksesvol geseel en na 3 weke trip met paar dae se reen en high-pressure spuit, lek die hatch nie meer nie. Ek het hom geseel met self-adhesive foam rubber strips soos op die fotos gesien kan word.
Groete