English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 685
Total Replies: 237 515
Total Views: 82 725 388
topics: 159
replies: 2 500
views: 60 977
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Tent Clip Housing

replies: 20
views: 277
11 Nov 2019 @ 16:51:13 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Waar kan ek so iets in Pretoria koop?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:16:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

By enige karavaan handelaar.

Hier is baie in Pretoria.

Watter deel bly jy.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:20:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Onthou as jy hom vas sit, weer silicon te smeer en die gate voor jy hom vas poprivit.

Kry die piër rifvits, hulle maak so mushroom aan die binne kant.

By handelaar is of by nommerplaat plek.

Of het daai een vas gedraai met skroewe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:29:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die peeled rivets waarvan Jin (Chuck) praat

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:35:37 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 18 Sep 2019

Van al daardie fittings ry ek maar altyd in die kararavaan. As dit nie myne is nie is dit dalk die buurman sin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:50:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van al daardie fittings ry ek maar altyd in die kararavaan. As dit nie myne is nie is dit dalk die buurman sin.

Praat jy. Hoop nie dis van die droogte nie........lol.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:51:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van al daardie fittings ry ek maar altyd in die kararavaan. As dit nie myne is nie is dit dalk die buurman sin.

Dis eintlik wat ek wou sê.

Welkom hier by ons op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 18:30:51 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Van al daardie fittings ry ek maar altyd in die kararavaan. As dit nie myne is nie is dit dalk die buurman sin.

Doen dieselfde

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 18:45:35 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 18 Sep 2019

Baie dankie vir die verwelkoming.

Ek het die Forum al 'n geruime tyd gevolg. 

Nou het ek ook op geklim

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 06:20:03 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Dankie manne, ek het reg gekom. (En ja, iemand op die blad het gehelp!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 08:24:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waar kan ek so iets in Pretoria koop?

Die naaste Campworld of Leisure World tak sal jou kan help.  Die word gewoonlik met "counter sink self tapper" skroewe vasgesit.

Toe ek die LED strip lig soortgelyk aan die op die Sensation reeks op my Classique instaleer het moes ek die middel bo een effe skuif om plek te maak vir die LED strip en bedrading.

Onder die  item was nie sikaflex nie maar 'n taai afvere amper soos prestic.  Dit gaan oor as jy hom moet vervang, soos jy nou, moet hy darem maklik kan afhaal.  Maar as hy in posisie is moet dit seel.  So my voorstel is gebruik dit wat op was weer.

Dan het ek by "Screw man" S/steel self tappers gekoop en dit weer terug gedraai.  Want my Classique was maar 'n jaar oud toe ek die werk gedoen het en die oorspronklike skroewe was toe al reeds geroes.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 08:26:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Voor ek vergeet dit plastiek ring om die fitting word standaard saam met die fitting verkoop.  Sommige Camp world of leisure world take haal dit af en verkoop die ringetjie appart.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:03:44 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Voor ek vergeet dit plastiek ring om die fitting word standaard saam met die fitting verkoop.  Sommige Camp world of leisure world take haal dit af en verkoop die ringetjie appart.

Net om 'n ekstra geldjie te maak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:21:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja wel Hennie. Dis seker maar die handelaar se keuse as hy die ekstra R3 - R10 WIL maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:50:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waar kan ek so iets in Pretoria koop?

Die naaste Campworld of Leisure World tak sal jou kan help.  Die word gewoonlik met "counter sink self tapper" skroewe vasgesit.

Toe ek die LED strip lig soortgelyk aan die op die Sensation reeks op my Classique instaleer het moes ek die middel bo een effe skuif om plek te maak vir die LED strip en bedrading.

Onder die  item was nie sikaflex nie maar 'n taai afvere amper soos prestic.  Dit gaan oor as jy hom moet vervang, soos jy nou, moet hy darem maklik kan afhaal.  Maar as hy in posisie is moet dit seel.  So my voorstel is gebruik dit wat op was weer.

Dan het ek by "Screw man" S/steel self tappers gekoop en dit weer terug gedraai.  Want my Classique was maar 'n jaar oud toe ek die werk gedoen het en die oorspronklike skroewe was toe al reeds geroes.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:54:44 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek het twee weke gelede hiervan by Kennis Karavane gekoop, R11.50 fitting met ringetjie ingesluit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:57:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Voor ek vergeet dit plastiek ring om die fitting word standaard saam met die fitting verkoop.  Sommige Camp world of leisure world take haal dit af en verkoop die ringetjie appart.

Ek moes so 2 jaar terug apart betaal vir ringetjie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:59:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8588
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek moes so 2 jaar terug apart betaal vir ringetjie

....lol

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 06:15:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek moes so 2 jaar terug apart betaal vir ringetjie

Ek was gister gou daar by Camp and Climb in.  Kyk die Campworld takke het voorraad van die algemene goed.  Die plek het dit ............................. en dan daai ekstra paar gadgets wat ek nog nie by Campworld of Outdoor Warehouse gesien het nie.

As jy kans het maak 'n draai daar.  (Soos Geert genoem het hulle is in die sentrum agter Makro Centurion)

Ek het twee jaar terug 'n stel Ceramic messe gekoop by die Buitelug skou.  Lank gesoek na die Lansky slyp steen vir die tipe messe.  Hulle het hom op die rak gehad.

Terloops hulle verkoop die Tentclip housing sonder die ringetjie  en net so effe verder in die gangetjie af, lê die ringetjies in 'n bakkie op die rak teen R1-50 elk.

Ek glo en vertrou dis nie so om ekstra R1-50 te maak nie, maar eerder om die vermoë te gee dat die ringetjie apart te koop is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 06:31:35 am

Soos jy sê....die geleentheid om ringetjie apart te kan koop. Ek het nie van daai ringetjies op my wa gehad nie.....so het net die ringetjies benodig, so dit sou nutteloos vir my gewees het om die hele clip te koop net om die ringetjie te kry. Hulle het seker al meer male dieselfde navrae gekry, vandaar dat hulle dit nou maar apart verkoop. 

So terloops.....Camp & Climb is n agent vir Tentco.....so as iets op special is by Tentco, kan jy dit vir dieselfde prys by hulle ook kry. Ek het nou onlangs van daai spring penne gekoop by hulle teen dieselfde prys as wat hy op special is by Tentco

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 08:44:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Geert vir die Heads up van Tentco agent.

Toe ek daar was gister het ek veral opgemerk dat meeste van die tent produkte op uitstalling van Tentco is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required