English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 949
topics: 117
replies: 1 843
views: 41 299
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Motorhome stability when parked

replies: 6
views: 484
01 Sep 2019 @ 19:53:33 pm
Lilleen
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 01 Sep 2019

Fully automated stability system installations on any motothome. Press of a single button lift all four jacks to a position defined by the weight of the MH. Same to lower the MH,  just press of a single button. Many safety and additional features build into design. For quote or view video contact myself. First installation in four years ago. No more movement when you are perked.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 20:24:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis nou n bakgat stel. 

Welkom op die forum. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 20:25:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek kan en mag nie meer so laag buk nie, anders het ek een aan geskaf. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 06:54:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gewone Adendorf Jacks en so bietjie ekstra elektronika en daar gaan jy.  Lekker stewige wa tydens kamp.

Anton wat het jy gemaak met die water en vog kwessie.  Daai jacks hou nie van water en vog nie.  Dis nou wanneer hulle onder die wa permanent gemonteer is.  Die vog en water gaan oral in en nie lank nie dan wil die jack nie meer jack nie.

Wat het jy gemaak om die motortjie en rat gedeelte op die jacks geseël te kry?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 09:27:56 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

En hoe level hy hom self uit ? 

Soos dit vir my klink moet jy elk geval eers jou wa uit level en dan die jacks op sit.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 10:00:56 am
Lilleen
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 01 Sep 2019

Morê manne. Die jacks is op voetjies om hulle uit moontlike modder en water te hou. Ek het in die 4 jaar nog nie water probleme gekry want die twee limit switches en motortjie is geseël standaard op jack. As jy bang is kan jy dit seker maar nog verder seël. 

Op die vraag hoe die leveling werk, ek het 'n beheerboksie met intellegensie wat vir jou spesifieke bus gemaak word. Soos genoem gebruik ek die gewig tot waar jy onderstel wil lig as funksie van die motor se stroom. Dus word jou bus op dieselfde vlak opgelig as wat jy geparkeer staan. Soos altyd parkeer jy mos nie teen 'n skuinste, indien wel maak die stelsel jou teen dieselfde skuinste stabiel. Hoop dit antwoord ander gee my gerus 'n lui, groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 13:48:57 pm
Lilleen
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 01 Sep 2019

Dagsê, net nog bietjie interresante inligting na ons vorige gesprek. Ek het my 4 jaar oue jacks eerste keer vandag afgehaal. Hulle baie vuil maar steeds puik kondisie en ek moet noem hulle werk baie gereeld. Ek gaan hulle bietjie diens en begin vandag met die installasie van die autolevelling stelsel. Die vorige stelsel het hom puik van sy taak gekwyt, groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required